Woensdag 17 Maart 2010

Onverstaanbaar

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Exo 4 vers 16: En hy moet vir jou met die volk spreek, en dan sal hy vir jou ‘n mond wees en jy vir hom ‘n God wees.
Exo 7 vers 1: En die Here het aan Moses gesê: Kyk, ek stel jou as ‘n God vir Farao, en jou broer Aaron sal jou profeet wees.
Rigt 9 vers 45: En Abimeleg het die stad ingeneem en dit met sout besaai
1 Sam 10 vers 6: En die Gees van die Here sal oor jou vaardig word, sodat jy saam met hulle sal profeteer en in ‘n ander mens verander word.
11 Sam 24 vers 1: En die toorn van die Here het weer teen Israel ontvlam, en Hy het Dawid teen hulle aangehits en gesê: Gaan tel Israel en Juda.
1 Kron 21 vers 1: Toe het Satan teen Israel opgetree en Dawid aangehits om Israel te tel.
Mark 4 vers 11: En Jesus sê: Maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse.
Vers 12: Sodat hulle kan kyk en kyk, en nie sien nie; En hoor en hoor en nie verstaan nie, dat hulle hul nie miskien bekeer en die sonde hulle vergewe word nie.
11 Kor 12 vers 2; Ek weet van ‘n man in Christus, of dit in die liggaam of buite die liggaam was, weet ek nie, God weet dit - Dat so iemand weggeruk is tot in die derde hemel.
Vers 3: Ek weet ook van ‘n man wat weggeruk is na die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat ‘n mens nie mag uitspreek nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: