Woensdag 17 Maart 2010

Lande en volke wat sondig

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Eseg 14 Vers 13: Mensekind, as ‘n land teen My sondig deur troubreuk te begaan, en Ek My hand daarteen uitstrek en die staf van die brood daarvan verbreek en ‘n hongersnood daarin stuur, en Ek daaruit mens en dier uitroei -
Vers 14: Al was hierdie drie manne, Noag, Daniël en Job daarin, dan sou hul deur hul geregtigheid net hulle eie siele red, spreek die Here.
Vers 15: As ek wilde diere in die land laat rondswerf, dat hulle dit kinderloos maak en dit ‘n wildernis word, al was hierdie drie manne daarin, hulle sou geen seuns of dogters red nie; net hulle sou gered word.
Vers 17: Of as ek die swaard bring oor daardie land, hulle sou geen seuns of dogters red nie, net hulleself.
Vers 19: Of as ek die pes in daardie land stuur, hulle sou geen seun of dogter red nie, hulle sou net hulle eie siel deur geregtigheid red. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: