Woensdag 17 Maart 2010

Ontvoering

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
11 Kon 5 Vers 2: En die Arameërs het in bendes uitgetrek en uit die land van Israel ‘n klein dogtertjie as gevangene weggevoer wat in die diens van Naaman se vrou gekom het.
11 Kon 23 Vers 31: Drie-en-twintig jaar was Joahas oud toe hy koning geword het in Jerusa1em.
Vers 33: Maar Farao-nego het hom gevange gehou, dat hy in Jerusalem nie sou regeer nie.
11 Tim 3 Vers 6: Want uit hulle is die wat in die huise insluip en arme vroue gevange neem, hulle wat met sondes belaai is en deur allerhande begeerlikhede gedryf word.Exo 21 Vers 16: Hy wat ‘n mens steel en hom verkoop, of as hy in sy besit gevind word, moet sekerlik gedood word.
Deut 24 Vers 7: As iemand betrap word wat ‘n persoon uit sy broers steel en hom hard behandel en hom verkoop, dan moet die dief sterwe. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: