Dinsdag 16 Maart 2010

Om arm te wees

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Fi14 Vers 12: Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig; om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly;
Vers 13: Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
1 Tim 6 Vers 8: Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.
Heb 13 Vers 5: Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.
Spr 6 Vers 17: Liewer ‘n porsie groente waar liefde by is, as ‘n vetgevoerde bees en haat daarby.
Spr 17 Vers 1: Beter is ‘n stuk droë brood, en rus daarby, as ‘n huis vol offermaaltye met getwis.
Jes 66 Vers 2: Maar op hierdie een sal Ek let: Op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir My woord. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: