Woensdag 17 Maart 2010

My eie Voorspellings VOLGENS DIE BYBEL: Volgorde van gebeure.

My eie Voorspellings uit Die Bybel.

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
(Die totstandkoming van die laaste wêreldryk, wat een geldstelsel gaan hê, sodat die 666 verplig kan word. Daarna sal 10 ander lande ‘n ooreenkoms sluit. ‘n Elfde sal hom by hulle aansluit en veroorsaak dat drie van hulle tot ‘n val kom. Sy gestalte sal hoër wees.)

Na ‘n ooreenkoms van sewe jaar tussen Israel en baie nasies.
lste jaar:
‘n Groot oorlog. Een volk sal optrek, en wen.
2de jaar:
Die vrede van die wêreld word weggeneem.
3de jaar
Rantsoenering van kos en hongersnood oor hele aarde.
Na 3.5 jaar na die ooreenkoms van 7 jaar tussen baie lande en die land Israel, Jeruslem word binnegeval en oorgeneem, een derde mense dood.
Die voortdurende offer word afgeskaf in Israel.
3.5 jaar:
Die wegraping van die christene na die hemel. Twee profete verskyn in Jeruslem, in sakke bekleed. Hulle kan nie gedood word nie vir 3.5 jaar. Hulle het mag om die reën terug te hou. (3.5 jaar gaan dit nie reën nie.)
Die antichris, ‘n persoon, wat sê hy is God, gaan sit in die tempel van Jeruslem, en gaan die nasies verplig om hom te aanbid. (Hy sal beheer hê oor die wêreld se geldstelsel.) Libië en die afstmmelinge van Kus (swartmense) volg die antichris.
Die merk van die dier, 666, word verpligtend. Aangebring op die regterhand of voorhoof. Sonder hierdie merk kan niemand koop of verkoop nie. Die mense wat nie die merk aanvaar nie, word vervolg en doodgemaak. (Onthoof. ONS SAL ONTHOOF WORD MET 'N SWAARD DEUR MOSLEMS.) Kinders sal ouers weggee, en andersom; broer teen broer en suster, en vrou teen man.
Christene oor die hele aarde word vervolg deur die antichris, en die volke wat hom volg. 200 Miljoen Chinese trek op en maak een derde van die aardbewoners dood.
'n Meteoriet tref die see. Een derde van die aarde se skepe sink, een derde van die see se visse vrek.
Die swartmense wat Egipte gehelp het sal ook omkom. Op die dag sal dit pikdonker wees oor Egipte. Die Egiptenare en swartmense sal kaalvoet en ontbloot aan die agterdele weggevoer word.
5de jaar
'n Meteoriet genoem alsem tref die aarde, al die water word bitter en mense gaan dood omdat die water te bitter is.
‘n Groot aardbewing oor die hele aarde. Die aarde se stede val, eilande word oorstroom met vloedgolwe. ‘n Derde van die aarde se skepe sink.
Pessiektes en groot tekens vanaf die hemel. Die son sal lyk soos ‘n harige sak, en die maan sal sy glans nie gee nie. Meteore sal op die aarde val.
Nog 'n meteoriet tref die aarde met so 'n spoed dat hy die doderyk oopmaak. Uit die stof kom sprinkane wat kan steek soos skerpioene en hulle nsteek almal wat die merk van die dier aanvaar het vir vyf maande. Mense sal die dood soek maar dit nie vind nie.
Die Eufraat rivier sal in sewe strome verdeel, en mense sal met skoene daardeur kan loop.
Die Nyl in Egipte droog op en die visse stink.
Egiptenare sal teen Egiptenare veg.
Christene kom van oral na Jerusalem om die nuwe tempel vir Jesus te help bou.
Einde van die 7 de jaar:
Die twee profete in Jerusalem word gedood. Hulle lyke word op die straat gelos. Na drie en ‘n halfdag word hulle lewendig en staan op, en vaar in ‘n wolk na die hemel. Binne ‘n uur hierna kom daar ‘n groot aardbewing in Israel. Berge word omgegooi; 7 000 mense sterf. Die dag sal donker wees; teen die aand word dit lig. Dan sal Jesus kom op die wolke met Sy hemelse leërmag, en land op die berg Sion. (In Jerusalem, en Hy sal in Sy Tempel intrek.)
Gog en Magog (Rusland) en baie lande saam met hom uit die Noordetrek op teen die land Israel.
Die nasies wat opgetrek het teen Jeruslem word verdelg in die dal van Megiddo. Dit is die slag van Armgeddon, gevoer deur Jesus self, en die mense wat weggeraap is, met hulle verheerlikte liggame wat nie gewond kan word nie. Israel trek op teen sy vyande en tref hulle met die banvloek. (Mans, vroue en kinders saam met beeste, skape en kleinvee word doodgemaak.) Die antichris (een persoon) en sy valse profeet word in die vuurpoel gegooi.
Satan word vir ‘n duisend jaar gebind in ‘n afgrond.
Na die 7de jaar:
Die duisend jaar van vrede begin. Jesus woon in Jerusalem in Sy nuwe Tempel. Die nasies van die aarde trek elke jaar met die Huttefees op na Israel om te offer en te aanbid voor die Aangesig van die Here. Die volk wat nie optrek nie, kry geen reën nie. As hy nog nie hoor nie, word hy met die pes getref. Die boom van die lewe staan langs die rivier van die lewe wat uitvloei vanaf die regterkant van die Tempel. Mense word 1000 jaar oud.
‘n 1000 Jaar daarna:
Satan word ontbind, en Gog en Magog trek op teen Jesus en die land Israel oor die breedte van die aarde. Vuur uit die hemel verteer hulle. Satan word in die vuurpoel gewerp waar die antichris en sy profeet reeds is.
Die oordeel. Almal wat die antichris gevolg het en sy merk aanvaar het, en almal wie se name nie in die boek van die lewe opgeskryf is nie, word in die vuurpoel gewerp. Die aarde vergaan, ons word na ‘n nuwe planeet geneem, ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde. Daar is nie meer ‘n see nie. Die nuwe Jeruslem, gebou in die hemel, daal af na die aarde. Die stad is 1500 myl lank, breed en hoog. Nou begin die ewigheid. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: