Woensdag 17 Maart 2010

Die dief

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Spr 6 vers 30: ‘n Dief word nie verag as hy steel om sy begeerte te bevredig nie, omdat hy honger het;
Vers 31: En as hy uitgevind word, moet hy sewevoudig vergoeding gee; al die goed van sy huis moet hy gee.
Efe 4 Vers 28: Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan hê om mee te deel aan die een wat gebrek het.
Exo 22 Vers 1: As iemand ‘n bees of stuk kleinvee steel en dit slag of verkoop, moet hy vyf beeste vir ‘n bees vergoed, en vier stuks kleinvee vir ‘n stuk kleinvee.
Exo 22 Vers 2: As ‘n dief betrap word terwyl hy inbreek, en hy word geslaan, sodat hy sterwe, sal daardeur geen bloedskuld ontstaan nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: