Woensdag 17 Maart 2010

Uitverkore volk

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Exo 4 vers 22: Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die Here: My eersgebore seun is Israel. (Nou 8 blank en 4 gekleurde volke versprei oor die hele aarde. Kyk op die TV - almal wat lyk soos ons is ons broers en susters en ons naastes.)
Exo 13 vers 11: En as die Here jou in die land van die Kanaaniete bring, (swartmense) soos Hy aan jou en jou vaders met ‘n eed beloof het, en Hy dit aan jou gee.
Lev 25 vers 42: Want hulle is My knegte wat Ek uit Egipteland uitgelei het; hulle mag nie verkoop word soos ‘n mens ‘n slaaf verkoop nie.
Jes 32 vers 18: En My volk sal woon in ‘n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus.
Eseg 36 vers 24: En Ek sal julle uit die nasies gaan haal en julle uit al die lande bymekaar laat kom, en Ek sal julle in jul land bring. (nie net die Jode nie!!!)
Vers 28: En julle sal woon in die land wat Ek aan jul vaders gegee het. En julle sal vir My ‘n volk en Ek sal vir julle ‘n God wees.
Eseg 36 vers 9-11: Want kyk, Ek kom na julle en wend my na julle toe, en julle sal bewerk en besaai word. En Ek sal mense op julle vermenigvuldig, die hele huis van Israel, almal saam, en die stede sal bewoon en die puinhope opgebou word. En Ek sal julle laat bewoon soos in jul voortyd en aan julle weldoen meer as in jul vroeër dae, en julle sal weet dat Ek die Here is. (1000 jaar van vrede)
Gen 26 vers 4: En Ek sal jou nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel en aan jou nageslag al hierdie lande gee, en in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word.
Vers 5: Omdat Abraham na My stem geluister en My ordening, My gebooie, My insettinge en My wette onderhou het. Abraham, die vader van Isak, die vader van Jakob wie se naam deur die engel verander is na Israel)
Exo 7 vers 4: Maar Farao sal na julle nie luister nie; En Ek sal My hand op Egipte lê en My leërskare, My volk, die kinders van Israel, deur groot strafgerigte uit Egipteland uitlei.
Exo 9 vers 13: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Laat My volk trek, dat hulle My kan dien.
Exo 19 vers 5: As julle nou terdeë na My stem luister en My verbond hou, sal julle My eiendom uit al die volke wees, want die hele aarde is Myne.
Vers 6: En julle sal vir My ‘n koninkryk van priesters en ‘n heilige nasie wees.
Lev 20 vers 22: Onderhou dan al My insettinge en My verordeninge en doen dit, dat die land waarheen Ek julle bring om daarin te woon, julle nie uitspuug nie.
Lev 20 vers 23: En julle mag nie wandel in die insettinge van die nasie wat ek voor julle uit verdrywe nie.; want al hierdie dinge het hulle gedoen. Daarom het Ek ‘n afsku van hulle gekry.
Vers 24: Julle sal hulle land in besit neem, en Ek sal dit aan julle as besitting gee, ‘n land wat oorloop van melk en heuning. Ek is die Here julle God wat julle van die volke afgesonder het.
Vers 26: En julle moet vir My heilig wees, want Ek, die Here, is heilig. en Ek het julle van die volke afgesonder om Myne te wees.
Dan 7 vers 27: Dan word die koningskap en die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse hemel gegee aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste; hulle koninkryk is ‘n ewige koninkryk, en al die heerskappye sal hulle vereer en gehoorsaam wees.
Psalm 78 vers 67: En Hy het die tent van Josef verwerp, en die stam van Efraim het Hy nie uitverkies nie.
Psalm 78 vers 68: Maar die stam van Juda uitverkies, die berg Sion wat Hy liefhet.
Psalm 87 vers 2: Die Here het die poorte van Sion (Israel) lief bo al die wonings van Jakob. (Die ander 11 stamme)
Vers 5: En van Sion sal gesê word: Die Allerhoogste hou dit in stand.
Psalm 125 vers 2: Rondom Jerusalem is berge; so is die Here rondom Sy volk van nou af tot in ewigheid.
Psalm 132 vers 13: Want die Here het Sion uitgekies, Hy het dit as woonplek vir Hom begeer en gesê:
Vers 14: Dit is My rusplek vir ewig; hier wil Ek woon, want Ek het dit begeer.
Psalm 135 vers 4: Want die Here het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as Sy eiendom.
Psalm 148 vers 14: En Hy het ‘n horing vir Sy volk verhef; ‘n roem vir al Sy gunsgenote; vir die kinders van Israel, die volk wat naby Hom is.
Jes 14 vers 1: Want die Here sal Hom oor Jakob ontferm, en Hy sal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig; en die vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob.
Jes 41 vers 8: Maar jy, Israel, My kneg, Jakob, wat Ek uitverkies het, nageslag van Abraham, My vriend.
Vers 9: Jy is My kneg; jou het Ek uitverkies en jou nie verwerp nie.
Jes 43 vers 1: Maar nou, so sê die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is Myne!
Vers 2: As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere - hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.
Vers 4: Omdat jy kostelik is in My oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.
Jer 30 vers 3: Want kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek die lot van My volk Israel en Juda sal verander, sê die Here; en Ek sal hulle terugbring in die land wat Ek hulle vaders gegee het, en hulle sal dit in besit neem.
Jer 30 vers 6: Vra tog, en kyk of ‘n manspersoon baar? Waarom sien ek elke man met sy hande op sy heupe soos een wat baar, en is alle aangesigte in bleekheid verander?
Vers 7: Wee, want die dag is groot, sonder weerga! En dit is ‘n tyd van benoudheid vir Jakob; maar hy sal daaruit verlos word.
Jer 30 vers 10: Jy dan, wees nie bevrees nie, My kneg Jakob, spreek die Here; en wees nie verskrik nie, o Israel! Want kyk, Ek verlos jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hul gevangenskap; en Jakob sal terugkom en stil en rustig wees sonder dat iemand hom skrikmaak.
Vers 11: Want Ek is met jou, spreek die Here, om jou te verlos. Want Ek sal ‘n einde maak aan al die nasies waarheen Ek jou verstrooi het; maar aan jou sal Ek geen einde maak nie, maar Ek sal jou tugtig met mate, al sal Ek jou sekerlik nie ongestraf laat bly nie.
Vers 15: Wat skreeu jy vanweë jou verbreking, jou smart wat ongeneeslik is? Omdat jou ongeregtigheid groot is, geweldig jou sondes, het Ek jou hierdie dinge aangedoen.
Vers 18: Kyk, Ek verander die lot van die tente van Jakob en sal My oor sy wonings ontferm; en die stad sal op sy puinhoop herbou word, en die Paleis sal op sy regte plek staan.
Vers 20: En Ek sal besoeking doen oor al sy verdrukkers.
Jer 30 vers 2 1: En sy maghebber sal uit hom afkomstig wees, en sy heerser sal uit hom voortkom.
Vers 23: Kyk, ‘n storm van die Here, grimmigheid het uitgegaan, ‘n dwarrelstorm! Op die hoof van die goddelose mense breek dit los.
Jer 31 vers 8: Kyk, Ek bring hulle aan uit die Noordland en sal hulle bymekaar laat kom uit die agterhoeke van die aarde; blindes en lammes, swangeres en barendes onder hulle, almal saam; in ‘n groot vergadering sal hulle terugkom hiernatoe.
Vers 9: Hulle sal kom met geween, en met smekinge sal Ek hulle lei; Ek sal hulle bring by waterstrome, op ‘n gelyk pad waarop hulle nie sal struikel nie; want Ek is vir Israel ‘n vader, en Efraim is My eersgeborene.
Vers 16: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane; want daar is loon vir jou arbeid. En hulle sal uit die land van die vyand terugkom.
Vers 22: Hoe lank sal jy bly aarsel, o afkerige dogter? Want die Here het iets nuuts op die aarde geskape: Die vrou sal die man beskerm.
Vers 27: Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek die huis van Israel en die huis van Juda sal besaai met saad van mense en diere.
Jer 31 vers 29: In die dae sal hulle nie meer sê nie: Die vaders het groen druiwe geëet, en die tande van die kinders het stomp geword.
Vers 30: Maar elkeen sal weens sy eie ongeregtigheid sterwe; elke mens wat die groen druiwe eet, sy tande sal stomp word.
Vers 31: Kyk, daar kom dae, dat Ek met die huis van Israel en met die huis van Juda ‘n nuwe verbond sal sluit.
Vers 33: Maar dit is die verbond wat Ek met die huis van Israel sal sluit: Ek gee My wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en ek sal vir hulle ‘n God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.
Vers 34: En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en sê: Ken die Here; want hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle. Want Ek sal hulle ongeregtighede vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie.
Vers 40: En die hele dal van die lyke en van die as, en al die velde tot by die spruit Kidron, tot by die hoek van die perdepoort teen die Ooste, sal aan die Here Heilig wees; dit sal nie weer uitgeruk of verwoes word nie tot in ewigheid.
Jer 32 vers 37: Ek laat hulle bymekaarkom uit al die lande waarheen Ek hulle verdryf het in My toorn en in My grimmigheid en in groot gramskap; en Ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle veilig laat woon.
Jer 32 vers 40: En Ek sal ‘n ewige verbond met hulle sluit, dat Ek My van hulle nie sal afwend om aan hulle goed te doen nie; en Ek sal My vrees in hulle hart gee, sodat hulle van My nie afwyk nie.
Vers 41: En Ek sal My oor hulle verheug om aan hulle goed te doen; en Ek sal hulle duursaam in hierdie land plant, met My hele hart en met My hele Siel.
Vers 42: Want so sê die Here: Soos Ek oor hierdie volk gebring het al hierdie groot onheile, so bring Ek oor hulle al die goeie wat Ek oor hulle spreek.
Jer 33 vers 17: Daar sal vir Dawid nie ‘n man ontbreek wat sit op die troon van die huis van Israel nie;
Jer 33 vers 18: En daar sal vir die Levietiese priesters nooit voor My Aangesig ‘n man ontbreek wat altyddeur brandoffers bring en spysoffers aan die brand steek en slagoffers berei nie.
Jer 42 vers 1: Toe het die owerstes van die volk na Jeremia gekom en gesê:
Vers 2: Bid tot die Here u God vir ons, vir hierdie hele oorblyfsel - want ons het as ‘n klein klompie uit baie oorgebly.
Jer 44 vers 2: So sê die God van Israel: Julle het self gesien al die onheil wat Ek oor Jerusalem en oor al die stede van Juda gebring het; en kyk, hulle is vandag ‘n puinhoop, sonder dat daar iemand in woon. (As julle na Egipteland trek, sal Ek almal van julle met die swaard en pes ombring. Hulle het toe in weerwil van Jeremia se woorde weer teruggetrek na Egipte.)
Jer 44 vers 27: Toe sê die Here: Kyk, Ek is wakker teen julle, ten kwade en nie ten goede nie; en al die manne wat in Egipteland is, sal deur die swaard en hongersnood omkom, totdat dit met julle gedaan is.
Vers 28: Maar die wat van die swaard vryraak, sal uit Egipteland terugkom in die land Juda, min in getal; so sal dan die hele oorblyfsel van Juda wat in Egipteland gekom het om daar as vreemdeling te vertoef, weet wie se woord sal bestaan, Myne of hulle s ‘n.
Sag 1 vers 17: En die Here sal Sion weer vertroos, en Hy sal Jerusalem weer verkies.
Sag 2 vers 8: Want wie julle aanraak, raak Sy oogappel aan.
vers 10: Ek kom om in jou midde te woon, o dogter van Sion!
Vers 12: En die Here sal besit neem van Juda as Sy erfdeel, op die heilige grond, en Jerusalem weer verkies.
Matt 21 vers 43: Daarom sê Ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ‘n volk gegee word wat die vrugte daarvan sal dra.
Rom 3 vers 1: Wat is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis?
Vers 2: Groot, in alle opsigte: Ten eerste tog seker dat aan hulle die woorde van God toevertrou is. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: