GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Esra 4 Vers 1: En toe die teëstanders van Juda hoor dat Israel ‘n tempel bou vir die God van Israel,
Vers 2: Het hulle aangekom en gesê: Laat ons saam met julle bou, want net soos julle soek ons julle God, en aan Hom offer ons al lankal.
Vers 3: Maar die familiehoofde het aan hulle gesê: Dit sal nie gaan dat julle saam met ons ‘n huis vir onse God bou nie, maar ons alleen sal vir die Here onse God ‘n huis bou. (Meeste nasies, ook die swartes, het ander gode behalwe God. Die swartes aanbid bv. toordokters, hulle glo in waarsêery, hulle aanbid hulle voorvadergeeste, en roep hulle op, en glo ook in die mag van toordokters, dus hulle hou hulle ook op met towenary, en baie van hulle is homoseksueel, veral in die tronk. Hulle glo ook aan Jesus en God. Indien ons die nasies in ons kerk toelaat, en ons weet voor ons siel hy is ‘n afgoddienaar, dan sal hulle ons kerk onrein maak, en God sal ons straf. Jesus het gesê: Gaan en maak dissipels van al die nasies. Hulle het dus hul eie dissipels.)
Esra 6 Vers 2 1: En die kinders van Israel wat uit die ballingskap teruggekeer het, het dit geëet, en elkeen wat hom van die onreinheid van die nasies van die land afgesonder het om saam met hulle die Here, die God van Israel, te soek.
Neh 9 Vers 2: En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle sondes en die ongeregtighede van hulle vaders.
Spr 8 Vers 13: Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is.
Spr 9 Vers 6: Laat staan die eenvoudigheid, dan sal julle lewe, en betree die weg van verstand.
Vers 7: Hy wat ‘n spotter teregwys, behaal vir homself skande, en hy wat ‘n goddelose bestraf, vir homself ‘n skandvlek.
Vers 8; Bestraf ‘n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf ‘n wyse, en hy sal jou liefhê.
Vers 9: Deel mee aan die wyse, en hy sal nog wyser word, leer die regverdige, en hy sal insig vermeerder.
Spr 10 Vers 3: Die Here laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot hy weg.
Han 21 Vers 28: En hulle het geskreeu: Israeliete, help! Paulus is die man wat oral aan almal dinge leer teen die volk en die wet en hierdie plek. Hy het ook nog Grieke in die tempel gebring en hierdie Heilige plek ontheilig.
Vers 29: Want hulle het vantevore Trofimus, die Efesiër, in die stad by hom gesien en gedink dat Paulus hom in die tempel gebring het. (‘n Ongelowige of afgodsdienaar of iemand wat die dode raadpleeg of hom ophou met toordokters hoort dus glad nie in die kerk nie. Hulle sal die kerk ontheilig.)
Eseg 44 Vers 6: So sê die Here: Sê aan die wederstrewiges, aan die huis van Israel: Laat dit genoeg wees met al julle gruwels.
Vers 7: Omdat julle uitlanders ingebring het, onbesnedenes van hart of vlees, om in My heiligdom te wees, om dit, My huis, te ontheilig; toe julle My brood, vet en bloed gebring, en hulle My verbond verbreek het by al julle gruwels.
Vers 8: En julle het die diens van my heilige gawes nie waargeneem nie, maar het hulle aangestel om My diens in My heiligdom vir julle waar te neem.
Vers 9: Geen uitlander, onbesnede van hart en onbesnede van vlees, mag in My heiligdom ingaan, van al die uitlanders wat onder die kinders van Israel is nie.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Woensdag 17 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking