Woensdag 17 Maart 2010

Regering

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Job 12 Vers 24: Hy neem die verstand weg van die volkshoofde van die land en laat hulle ronddwaal in ‘n wildernis, sonder pad.
Vers 25: Hulle tas in die duisternis, sonder lig, en Hy laat hulle ronddwaal soos ‘n dronk man.
Exo 22 Vers 28: Jy mag God nie vloek nie, en ‘n owerste onder jou volk mag jy nie verwens nie.
Spr 29 Vers 4: ‘n Koning hou deur reg die land in stand, maar ‘n man wat belasting afpers, verwoes dit. (Met ons geld word miljoene antichriste aan die lewe gehou, en hulle teel daardeur so vinnig aan.)
Vers 14: ‘n Koning wat getrou aan die armes reg verskaf, sy troon sal vir altyd bevestig wees. (Ons ou mense is brandarm, en moet soms hondekos eet om te bly leef.)
Matt 15 Vers 13; Maar Jesus sê: Elke plant wat My hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.
Vers 14: Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as ‘n blinde ‘n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val.
Neh 9 Vers 36: Ons is vandag slawe, en die land wat U aan ons vaders gegee het om die vrug en die volle seën daarvan te geniet - daarin is ons slawe. (Dit het weer met ons gebeur. Ons het ons vermeng met die nasies.)
Vers 37: En dit vermerder die opbrings vir die konings wat U oor ons gestel het om ons sondes ontwil, en hulle heers oor ons liggame en oor ons vee na willekeur, en ons is in groot benoudheid. (Geskiedenis herhaal.)
Spr 19 Vers 10: Weelde pas nie vir ‘n dwaas nie, hoeveel minder vir ‘n kneg om oor vorste te heers!
Spr 25 Vers 5: Verwyder die goddelose voor die koning weg, dan sal sy troon deur geregtigheid bevestig word.
Habakuk 1 Vers 4: Daarom verloor die wet sy krag, en die reg kom nooit meer te voorskyn nie; want die goddelose omsingel die regverdige, daarom kom die reg verdraaid te voorskyn. (As jy jou huis nou aan iemand uithuur wat nie huur betaal nie, mag jy hom nie uitsit nie.)
Matt 17 Vers 25: En Jesus sê: Wat dink jy, Simon? van wie neem die konings van die aarde tol of belasting - van hulle seuns of van die vreemdelinge?
Vers 26: Petrus antwoord hom: Van die vreemdelinge. Jesus sê vir hom: Dan is die seuns vry van belasting. (Is dit nie snaaks nie? hier by ons betaal die seuns, en die vreemdelinge wat uit ander lande na ons instroom kry miljoene rande daaruit, bv amper gratis mediese kostes, ouderdoms pensioene, ongeskiktheids pensioene, ens. Laat my toe om u ‘n ware verhaal te vertel: ‘n Man van hier naby neem sy huishulp na die hospitaal vir ‘n bevalling. Na ongeveer drie dae gaan haal hy haar, en vra toe sommer die rekening om te betaal. Hy moes toe ongeveer R23,00 betaal. ‘n Week daarna neem hy sy vrou in vir ‘n bevalling, by dieselfde hospitaal, dieselfde dokter, dieselfde aantal dae, dieselfde saal. Toe hy vra vir die rekening, was dit oor die R300.00. Die reg is verdraai.)
Hos 8 Vers 4: Hulle het konings aangestel, maar nie uit My nie; hulle het vorste gekies, maar sonder My wete. (Die geskiedenis herhaal homself.) (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: