Woensdag 17 Maart 2010

Mag jy mense vergelyk met mekaar?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Matt 5 Vers 13: Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, deug dit vir niks meer as om buite te gooi, en deur die mense vertrap te word nie.
Matt 5 Vers 20: Want Ek sê vir julle dat, as julle geregtigheid nie oorvloediger is as die van die skrifgeleerdes en Fariseërs nie, julle nooit in die Koninkryk van die hemele sal ingaan nie.
Vers 46: Want as julle liefhet net die wat vir julle liefhet, doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?
Vers 47: Die tollenaars groet ook net hul broeders.
Vers 48: Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.
Matt 6 Vers 2: Wanneer jy liefdadigheid bewys, moenie dit doen soos die geveinsdes nie.
Vers 5: En wanneer jy bid, moenie bid soos die geveinsdes nie.
Vers 7: En as julle bid, moenie ‘n ydele herhaling maak van woorde soos die heidene nie.
Vers 8: Moenie soos hulle word nie.
Vers 16: Wanneer julle vas, moenie gesigte trek soos die geveinstes nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: