GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Job 32 Vers 21: Ek wil nie partydig wees nie; en ‘n mens vlei, sal ek nie.
Vers 22: Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem!
Psalm 12 Vers 3: Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig.
Vers 4: Mag die Here al die vleiende lippe uitroei, die tong wat grootpraat.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Woensdag 17 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking