GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 33 Vers 18: En Jakob het aangekom in Sigem, in die land Kanaan.
Vers 19: En die stuk gond gekoop waarop hy sy tente opgeslaan het vir 100 geldstukke.
Jes 5 Vers 8: Wee hulle wat huis aan huis trek, akker aan akker voeg, totdat daar geen plek meer is nie, en julle alleen grondeienaars in die land is.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Woensdag 17 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking