Dinsdag 16 Maart 2010

Geboue

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
1 Kon 6 Vers 8: Die ingang van die onderste verdieping was aan die suidelike sykant van die huis, en wenteltrappe het opgegaan na die middelste, en van die middelste na die derde verdieping. (Drie verdiepings!)
Spr 7 Vers 6: Want ek het deur my tralievenster van my huis uitgekyk.
Vers 16: Ek het my bed met dekens opgemaak, met bont spreie van Egiptiese linne. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: