Dinsdag 16 Maart 2010

Maande

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Exo 12 Vers 1: Die maand Abib. Hierdie moet vir julle die eerste maand van die jaar wees.
Ester 3 Vers 7: In die eerste maand, dit is die maand Nisan.
1 Kon 6 Vers 1: Die maand Sif. Dit is die tweede maand.
1 Kon 8 Vers 2: Die maand Etanim - dit is die sewende maand.
1 Kon 6 Vers 38: Die maand Bul - dit is die agste maand.
Esra 6 Vers 15: Die maand Adar -
Ester 3 Vers 7; die maand Adar - dit is die twaalfde maand.
Nehemia 1 Vers 1: Die maand Kislew.
Sag 7 Vers 1: Die maand Kislew - dit is die negende maand
Neh 6 Vers 15: Die maand Elul.
Ester 2 Vers 16: Die maand Tebet - dit is die tiende maand.
Sag 1 Vers 7: Die maand Sebat - dit is die elfde maand

(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: