Dinsdag 16 Maart 2010

Die profeet Esegiël

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Eseg 2 Vers 1: En Hy het vir my gesê: Mensekind, staan op jou voete dat Ek met jou kan spreek.
Vers 8: Wees nie wederstrewig soos die wederstrewige huis nie; maak jou mond oop en eet wat Ek jou gee.
Vers 9: Toe kyk ek, en daar was ‘n hand na my toe uitgesteek, en daarin ‘n boekrol!
Vers 10: En Hy het dit voor my uitgesprei - en dit was beskrywe op die voor en agterkant, en daarop was geskrywe klaagliedere en gesug en weë.
Eseg 3 Vers 1: Mensekind, eet op wat jy vind; eet hierdie rol op, en gaan spreek met die huis van Israel.
Vers 2: Toe het ek my mond oopgemaak, en Hy het my die rol laat eet.
Vers 3: En dit was in my mond soos heuning so soet. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: