GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 32 Vers 1: Luister, o hemele, dat Ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van My mond.
Vers 4: Die rots - volkome is Sy werk; want al Sy weë is strafgerigte; ‘n God van trou en sonder onreg; regverdig en reg is Hy.
Vers 5: Hulle het verderflik teen Hom gehandel - die wat Sy seuns nie was nie, maar hulle skandvlek - ‘n verkeerde en verdraaide geslag.
Vers 6: Durf julle dit die Here vergelde, o dwase en onwyse volk? is Hy nie jou Vader wat jou geskape het nie; het Hy jou nie gemaak en toeberei nie?
Deut 32 Vers 8: Toe die Allerhoogste aan die nasies ‘n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel.
Vers 9: Want die Here se deel is Sy volk, Jakob is Sy afgemete erfdeel.
Vers 10: Hy het hom gevind in ‘n woestynland en in ‘n woeste wêreld, vol gehuil van die wildernis; Hy het hom omring, op hom ag gegee, hom bewaak soos Sy oogappel.
Vers 11: Soos ‘n arend sy nes opwek, oor sy kleintjies sweef, sy vlerke uitsprei, hulle opgeneem, hulle dra op sy vleuels -
Vers 12: Die Here alleen het hom gelei, en daar was geen vreemde God by hom nie.
Vers 15: Toe het Jesurun vet geword en agteropgeskop - jy het vet geword, dik geword, spekvet geword - en hy het God verwerp wat hom gemaak het, en die steenrots van Sy heil geminag.
Vers 16: Hulle het deur vreemde gode Sy ywer gewek; deur gruwels Hom geterg.
Vers 17: Hulle het aan die duiwels geoffer.
Vers 19: Toe die Here dit sien, het Hy hulle verwerp, uit ergernis oor Sy seuns en dogters.
Vers 20: En Hy het gesê: Ek wil My aangesig vir hulle verberg, Ek wil sien wat hulle einde sal wees;
Deut 32 Vers 21: Hulle het My ywer gewek deur wat nie - god is. My geterg deur hul nietige afgode. Ek sal dan hulle ywer wek deur die wat ‘n nie - volk is, deur ‘n dwase nasie sal Ek hulle terg. (Hierna is hulle oorgegee aan swartmense van Babel.)
Vers 22: Want ‘n vuur is aangesteek in My toorn en het gebrand tot in die doderyk daaronder, en dit het die aarde met sy opbrings verteer en die fondamente van die berge aan die brand gesteek.
Vers 23: Ek sal onheile op hulle ophoop; My pyle sal Ek op hulle wegskiet.
Vers 24: As hulle uitgeput is van honger en verteer deur koorsgloed en dodelike siekte, sal Ek die tand van wilde diere teen hulle loslaat met die gif van stofkruipers.
Vers 25: Buitekant sal die swaard beroof, en in die binnekamers die verskrikking; die jongman sowel as die jongedogter, die suigling saam met die grysaard.
Vers 26: Ek sou gesê het: Ek wil hulle wegblaas, hulle gedagtenis onder die mense uitroei –
Vers 27: As Ek nie vir die terging van die vyand bedug was nie, dat hulle teëstanders dit sou misverstaan en sê: Ons hand was hoog, en die Here het dit alles nie gedoen nie.
Vers 28: Want ‘n nasie van verlore raadsplanne is hulle, en daar is geen verstand in hulle nie.
Vers 29: Was hulle wys, hulle sou dit insien, hulle sou op hulle einde let.
Deut 32 Vers 30: Hoe kan een dan duisend agtervolg en twee tienduisend op die vlug jaag, was dit nie dat die Here hulle oorgelewer het nie.
Vers 31: Want hulle steenrots is nie soos ons steenrots nie.
Vers 32: Want hulle wingerdstok is uit die wingerdstok van Sodom en Gomorra; hulle druiwe is giftige druiwe. (Homoseksueel.)
Vers 33: Hulle wyn is slanggif en wrede addergif.
Vers 34: Is dit nie by My opgegaar, in My skatkamers verseël nie?
Vers 35: My kom die wraak toe en die vergelding, op die tyd dat hulle voet sal wankel; want die dag van hulle ondergang is naby, en wat oor hulle beskik is kom gou.
Vers 36: Want die Here sal aan Sy volk reg verskaf, en Hy sal medelyde hê met Sy knegte as Hy sien dat hulle vashouplek weg is en dit met almal sonder uitsondering gedaan is.
Vers 37: Dan sal Hy sê: Waar is hulle steenrots, hulle gode, waarin hulle toevlug geneem het?
Vers 38: Wat die vet van hulle slagoffers geëet het, die wyn van hulle drankoffer gedrink het? laat hulle opstaan en julle help, dat daar oor jule ‘n beskerming kan wees.
Deut 32 Vers 39: Aanskou nou dat dit Ek is, en dat daar geen God naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek het verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit My hand red nie.
Vers 42: Ek sal My pyle dronk maak van bloed, en My swaard sal vlees eet; van die bloed van hom wat verslaan en gevang is, van die kop van die vyand se aanvoerders.
Vers 43: Jubel, o nasies, oor Sy volk, want Hy sal die bloed van Sy knegte wreek, en Hy sal wraak oefen op Sy teëstanders en versoening doen vir Sy land en Sy volk.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Dinsdag 16 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking