(666 Vervolg.)
GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jes 54 vers 16: Ook het Ek die verderwer geskape om te verniel.
Jes 41 vers 2: Wie het hom uit die Ooste verwek vir wie die oorwinning tegemoettree by elke voetstap? Wie gee nasies aan hom oor en laat hom konings vertrap? (Die ongelowiges van Israel gaan met hulle gestraf word.)
Vers 4: Ek, die Here, die eerste, en by die laaste is Ek dieselfde.
Jes 46 Vers 11: Ek is God, wat ‘n roofvoël roep uit die Ooste, die man van My raad uit ‘n ver land; soos Ek dit gespreek het, sal Ek dit ook laat kom; Ek het dit voorberei, Ek sal dit ook doen.
(Hy verplig die 666. Onthou hy is ‘n gewone mens wat sy verskriklike krag direk van satan sal ontvang. Deur middel van die dier oftewel die antichris sal satan van nou af op die aarde regeer vir drie en ‘n half jaar.)
Openb 13 vers 2: Die dier wat die satan gebruik vir sy dade was soos ‘n luiperd sy pote soos ‘n beer sy bek soos ‘n leeu. (Luiperd is moontlik swartmense. Die Woord sê dat Kus (swartmense) en Libië sal help om teen Israel op te trek. Beer is dalk Rusland. Hy sal die tenks (pote) verskaf. Leeu kan Engeland en Amerika wees wat die wapens verskaf. (Bek. Amerika verkoop tans wapens aan Egipte) en die draak (satan) sal hom sy krag gee en sy troon en groot mag.
Vers 3: En een van die dier (antichris) se koppe ( ‘n minister of leier) sal dodelik verwond word, maar dit sal genees. (Satan se krag).
Vers 4: Daarom sal die mense satan aanbid wat die dier sy mag gegee het en sê: Wie is aan die dier gelyk ? wie kan teen hom oorlog voer?
Vers 5: En ‘n mond is aan hom gegee wat groot woorde en godslastering uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit twee - en - veertig maande lank te doen. (3.5 jaar.)
Vers 7: Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.
Vers 8: En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.
Openb 16 vers 2: Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde uit, en kwaai en bose swere het aan die mense gekom wat die merk van die dier gehad het en sy beeld aanbid het.
Vers 16: En die nasies sal versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armageddon.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Dinsdag 16 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking