GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Neh 9 Vers 1: En op die vier-en-twintigste van die sewende maand het die kinders van Israel vergader en gevas in rouklere en met grond op hulle hoof.
Vers 2: En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle sondes en die ongeregtighede van hulle vaders.
Vers 3: En hulle het van hulle plek opgestaan, en gedurende ‘n vierde deel van die dag gelees uit die wetboek van die Here hulle God, en gedurende ‘n vierde deel belydenis gedoen en die Here hul God aanbid.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking