GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 24 Vers 17: Jy mag die reg van die vreemdeling en die wees nie verdraai nie en die kleed van ‘n weduwee nie as pand neem nie.
Vers 19: As jy jou oes op die land insamel, en ‘n gerf op die land vergeet, mag jy nie omdraai om dit te gaan haal nie; vir die vreemdeling, die wees en weduwee moet dit wees, dat God jou kan seën in al die werk van jou hande.
Vers 20: As jy jou olywe afslaan, moet jy nie agter jou in die takke rond soek nie; vir die vreemdeling, die wees en weduwee moet dit wees.
Vers 21: As jy jou wingerd oes, moet jy nie agter jou skoon afoes nie. Vir hulle is dit.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Maandag 15 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking