GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
1 Kron 23 Vers 4: En die Leviete moet toesig hou oor die werk in die huis van die Here, en hulle moet opsigters en regters wees, en poortwagters en lofsangers, en die instrumente bespeel.
11 Kron 19 Vers 6: En koning Josafat het aan die regters gesê: Kyk wat julle doen, want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir die Here; en Hy is by julle in die regspraak.
Vers 7: Mag die skrik van die Here dan nou op julle wees; handel nougeset, want by die Here onse God is geen onreg of partydigheid of aanneming van geskenke nie.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Maandag 15 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking