Dinsdag 16 Maart 2010

Balseming

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 50 Vers 3: En hulle het 40 dae geneem om Jakob se lyk te balsem, want so lank neem die dae van balseming.
Joh 19 Vers 39: En Nikodemus het na Jesus se graf gekom met ‘n mengsel van mirre en alewee van omtrent 100 pond gewig.
Vers 40: En hulle het die liggaam van Jesus geneem en dit in doeke toegedraai saam met die speserye, soos die gewoonte van die Jode is om te begrawe. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: