GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Hos 6 vers 8: Efraim - Hy vermeng hom met die volke; Efraim is ‘n roosterkoek wat nie omgekeer is nie. (Half swart).
Gen 21 Vers 10: En Sara sê vir Abraham: Jaag hierdie slavin en haar seun weg, (dit was Abraham se eie seun by sy swart slavin) want die seun van hierdie slavin mag nie saam met my seun Isak erwe nie.
Joh 17 Vers 9: En Jesus bid: Ek bid vir hulle. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir die wat U My gegee het, omdat hulle aan U behoort. Daniël 11 Vers 43: Die antichris sal mag hê oor baie skatte van goud en silwer terwyl die Libiërs en Kusiete (swartmense) hom volg.
Spr 16 Vers 4: Alles het die Here gemaak vir Sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil. (Nou weet ons hoekom bestaan die goddelose.)
Gen 24 Vers 38: Maar jy moet gaan na die huis van my Vader en na my geslag en vir my seun ‘n vrou gaan haal.
Josua 23 Vers 12: Want as julle ooit mag afwyk, en hierdie nasies aanhang wat nog met julle saam oorgebly het, en julle met hulle verswaer, en julle met hulle en hulle met julle meng,
Vers 13: Weet dan verseker dat die Here julle God hierdie nasies nie langer voor julle uit sal verdrywe nie; maar hulle sal vir julle ‘n vangnet en ‘n strik wees en ‘n angel in julle sye en dorings in julle oë, totdat julle omkom uit hierdie goeie land wat die Here julle God aan julle gegee het.
Rigt 2 Vers 2: Maar julle mag geen verbond met die inwoners van hierdie land maak nie; hulle altare moet julle omgooi. Maar julle het nie na My stem geluister nie. Wat het julle nou gedoen?
Deut 9 Vers 4: Want weens die goddeloosheid van hierdie nasies verdryf die Here hulle voor jou uit.
Deut 18 Vers 14: Want hierdie nasies wat jy uit hul besittings verdrywe, luister na goëlaars en waarsêers; (Die swartes en sommige blankes glo daaraan - toordokters) maar wat jou aangaan, die Here jou God het jou nie so iets toegelaat nie.
Exo 23 Vers 33: Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen My te sondig nie. Want jy sal hulle gode dien, ja, dit sal vir jou ‘n strik wees.
Levit 18 Vers 3: Volgens die werke van die land van Egipte waar julle in gewoon het, mag julle nie doen nie, en volgens die werke van die land Kanaan waarheen Ek julle bring, mag julle nie doen nie, en julle mag in hulle insettinge nie wandel nie.
Vers 4: My insettinge en My verordeninge moet julle hou, sodat julle daardeur kan lewe.
Levit 18 Vers 27: Want die mense van die land, wat voor julle gewees het, het al hierdie gruwels gedoen, en die land het onrein geword.
Vers 28: Laat die land julle dan nie uitspuug as julle dit verontreinig nie, soos dit die nasie uitgespuug het wat daar voor julle was.
Num 33 Vers 55: Maar as julle die bewoners van die land nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees, en soos angels in julle sye, en hulle sal julle beveg in die land waar julle in woon.
Deut 16 Vers 18: Regters en opsigters moet jy vir jou aanstel volgens jou stamme.
Lev 25 Vers 44: Wat jou slaaf of jou slavin aangaan wat aan jou sal behoort - van die nasies wat rondom julle is, van hulle mag julle ‘n slaaf of slavin koop.
Vers 45: En ook van die kinders van die bywoners wat by julle vertoef - van hulle mag julle koop, en die sal vir julle ‘n besitting wees.
Vers 46: En julle mag die aan julle kinders na julle nalaat as ‘n erflike besitting; vir ewig mag julle hulle laat dien. Maar oor julle broers, die kinders van Israel, die een oor die ander, oor hom mag jy nie met hardheid heers nie. (Vir ewig beteken nie net totdat Jesus kom nie. Dink u God het nie geweet Jesus gaan kom nie?)
Deut 17 Vers 15: Dan moet jy sekerlik ‘n koning oor jou aanstel wat die Here jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ‘n koning aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie. (Broer is dus slegs die blanke in jou eie land, en God sal ons straf as ons toelaat dat die vervloekte volk van Gam oor ons regeer, of Hy sal ons weer oorgee aan Gam soos in Babel en Egipte as ons aanhou sondig.)
Deut 23 Vers 2: Geen baster mag in die vergadering van die Here kom nie. Selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die Here nie kom nie. (Hierdie Vers is uit die nuwe bybel verwyder deur die hoofde van ons kerke en met goedkeuring van ons leiers, omdat van die hoofde swart is.)
Deut 4 Vers 2: Julle mag by die woord wat Ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat Ek julle beveel.
Matt 5 Vers 19: Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so leer, sal die minste genoem word in die koningkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koningkryk van die hemele.
Deut 12 Vers 32: Alles wat Ek julle beveel, dit moet julle sorgvuldig hou; jy mag daar niks byvoeg en daar niks van weglaat nie.
Spr 30 Vers 6: Voeg by sy woorde niks by nie, sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as ‘n leuenaar openbaar word nie.
Matt 15 Vers 13; maar Jesus sê: Elke plant wat My hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.
Matt 15 Vers 14: Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as ‘n blinde ‘n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val.
Deut 7 Vers 2: En as die Here jou God hulle aan jou oorgee, dat jy hulle verslaan, dan moet jy hulle geheel en al met die banvloek tref; (heeltemal uitroei, vroue, kinders, diere, alles wat asem haal.) jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie.
Vers 3: Jy mag jou ook met hulle nie verswaer nie - jy mag jou dogter nie gee aan sy seun, en sy dogter nie neem vir jou seun nie;
Vers 4: Want hy sal jou seun van My afvallig maak, sodat hulle ander gode dien en die toorn van die Here teen julle ontvlam en Hy jou gou verdelg.
Deut 20 Vers 16: Maar van die stede van hierdie volke wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, moet jy niks wat asem haal, laat lewe nie.
Vers 17: Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: Die Hetiete en Amoriete, die Kanaaniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, soos die Here jou God jou beveel het. (Meeste swart volke.)
Deut 32 Vers 8: Toe die Allerhoogste aan die nasies ‘n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, en Hy die grense van die volke vasgestel het volgens die getal van die kinders van Israel. (God sê daar moet apartheid wees tussen volke. Maar die blanke volk van Suid - Afrika glo nie meer nie.)
Josua 23 Vers 7: Dat julle met hierdie nasies, wat met julle saam oorgebly het, nie meng nie; julle mag ook die naam van hulle gode nie vermeld en daarby nie laat sweer nie, en julle mag hulle nie dien en julle nie voor hulle neerbuig nie.
Esra 9 Vers 1: Die owerstes het aan Esra gesê: Die volk van Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kanaaniete, (swartmense) Hetiete, Feresiete, ens.
Vers 2: Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hul seuns geneem, sodat die heilige geslag hom met die volke van die lande vermeng het. En die owerstes en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand gehad.
Hos 8 Vers 4: Hulle het konings aangestel, maar nie uit My nie; hulle het vorste gekies, maar sonder My wete. (Die geskiedenis herhaal homself. )
Esra 9 Vers 4: En by my het almal bymekaargekom wat gebeef het vir die woorde van die God van Israel; oor die ontrou van die ballinge.
Vers 6: Toe het Esra gebid: My God, ek voel te beskaamd en verleë om my aangesig tot U, my God, op te hef. Want ons ongeregtighede het oor ons hoof gegroei, en ons skuld is hemelhoog. (Oor die vermenging.)
Vers 11: Ons het nie gedoen wat U deur U knegte, die profete, beveel het deur te sê: Die land waar julle inkom om dit in besit te neem, is ‘n onrein land vanweë die onreinheid van die volke van die lande, deur hulle gruwels waarmee hulle dit van die een end tot die ander vervul het in hulle onreinheid.
Vers 12: Gee dan nou nie julle dogters aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van die land. geniet, en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in ewigheid. (Ons owerstes gee ons land weg, sluit verbonde met die antichris, en soek hulle vrede. Dit is waarteen God al duisende jare gelede gewaarsku het. Vandag pluk ons die vrugte van die oortredinge van ons leiers, en moet ons miljoene swartmense aan die lewe hou uit belastinggelde, en daardeur kan ons nie meer die goeie van die land geniet nie, en ons kinders kan ook nooit weer die grond erf wat weggegee word nie. Ons leiers vertrou op hulleself, in plaas van op God.)
Vers 14: Sal ons weer U gebooie verbreek en ons verswaer met hierdie gruwelike volke? sal U nie op ons vertoorn wees, totdat ons vernietig is, sodat daar geen oorblyfsel of vrygeraakte meer is nie?
Esra 10 Vers 2: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het. Maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak.
Vers 3: Laat ons dan nou ‘n verbond met onse God sluit om al die vroue, en wat uit hulle gebore is, weg te stuur, en laat volgens die wet gehandel word.
Vers 7: Hulle het toe almal laat bymekaarkom, en die wat nie kom nie, se goed met die banvloek getref, en hulle sal ook nie meer ‘n Israeliet wees nie.
Vers 10: Esra sê toe aan hulle: Julle was ontrou en het vreemde vroue getrou om die skuld van Israel te vermeerder.
Vers 11: Gee dan nou aan die Here, die God van julle vaders, die eer, en doen wat Hom behaag, en sonder julle af van die volke van die land, en van die vreemde vroue.
Vers 19: En die volk het hul hand daarop gegee dat hulle hul vroue sou wegstuur.
Neh 9 Vers 36: Ons is vandag slawe, en die land wat U aan ons vaders gegee het om die vrug en die volle seën daarvan te geniet - daarin is ons slawe. (Vandag weer - die blankes bestaan net om die swartes aan die lewe te hou.)
Neh 13 Vers 1: Op die dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie.
Vers 3: En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder. (Apartheid!!!)
Neh 13 Vers 23: In die dae het ek ook jode gesien wat Asdodiese, Ammonitiese, Moabitiese vroue getrou het. (swartes)
Vers 24: En van hulle kinders het die helfte Asdodies gepraat, of die taal van watter volk ookal; maar hulle kon geen Joods praat nie.
Vers 25; Daarom het ek met hulle getwis en hulle gevloek; en sommige van hulle geslaan en die hare uitgepluk, en hulle by God besweer. Julle mag julle dogters nie aan hulle seuns gee, en julle mag nie van hulle dogters vir julle seuns of vir julle self neem nie.
Vers 26: Het Salomo, die koning van Israel, nie deur hulle gesondig nie?
Vers 27: Moet ons nou van julle hoor dat julle al hierdie groot kwaad doen, om ontrou te handel teenoor God deur vreemde vroue te trou?
Vers 28: En een van die seuns van Jojada, die seun van die hoëpriester Eljasib, was die skoonseun van Sanballat, die Horoniet; daarom het ek hom van my af weggejaag.
Psalm 94 Vers 3: Hoe lank sal die goddelose, o Here, hoe lank sal die goddelose jubel?
Vers 6: Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en vermoor die wese. (Ons oumense, kinders en weduwees wat alleen woon word omtrent elke dag vermoor.)
Vers 7: En sê: Die Here sien dit nie, en die God van Jakob merk dit nie.
Vers 2 1: Hulle bestorm die lewe van die regverdige en veroordeel onskuldige bloed.
Psalm 105 Vers 44: En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem.
1 Kon 11 Vers 1: En koning Salomo het baie uitlandse vroue liefgehad, onder andere ‘n Amonietiese vrou. (Afstammeling van Gam, swart.)
Vers 2: Uit die stamme wat die Here gesê het: Julle mag nie met hulle meng nie, en hulle mag nie met julle meng nie, hulle sal voorwaar julle hart vêrlei agter ander gode aan. (Apartheid!!)
1 Kron 4 Vers 40: En hulle het geil en goeie weiveld gevind, en die land was na alkante toe wyd en stil en rustig, want mense van Gam het daar tevore gewoon.
Vers 41: En die wat hier met hulle naam beskrywe is, is in die dae van Hiskia verslaan. En hulle het hul met die banvloek getref tot vandag toe; en hulle het in hul plek gaan woon; want daar was weiveld vir hulle kleinvee.
Matt 15 Vers 24: En Jesus sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.
Matt 10 Vers 5 tot 8: Moenie gaan op pad na die heidene nie, maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.
Joh 20 Vers 21: Sê Jesus aan sy dissipels: Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.
Matt 21 Vers 1: Daarop kom die Kananese vrou (swartvrou) en val voor Jesus neer en sê: Here, help my. Maar Jesus antwoord en sê: Dit is nie mooi om die brood van die kinders (van Israel) te neem en dit vir die hondjies (nie gelowiges) te gooi nie. (Maw ek gaan jou nie help nie.)
Psalm 106 Vers 34: Hulle het die volke nie verdelg soos die Here aan hulle gesê het nie,
Vers 35: Maar hul met die heidene vermeng en hulle werke geleer.
Vers 40: Toe het die toorn van die Here ontvlam teen sy volk, en Hy het ‘n afsku gekry van Sy erfdeel.
Vers 41: En Hy het hulle in die hand van die heidene gegee, en hulle haters het oor hulle geheers. (Dit was Babel, swartmense, en dit is besig om weer te gebeur. God noem hulle heidene, ons noem hulle broers.)
Psalm 137 Vers 8: O dogter van Babel, (Afstammeling van Gam - swartmense.) jy verwoeste, gelukkig is hy wat jou sal vergeld wat jy ons aangedoen het!
Vers 9: Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen die rots!
Psalm 139 Vers 21: Here, sou ek die nie haat wat vir U haat, en ‘n afsku hê van die wat teen U opstaan nie?
Vers 22: Ek haat hulle met ‘n volkome haat; vyande is hulle vir my! (Maar ons weet mos van beter! Ons noem hulle ons naaste!)
Spr 13 Vers 22: ‘n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoë van die sondaar word vir die regverdige weggebêre. (Ons het hul land beërwe, gesondig, en dit weer teruggegee.)
Vers 25: Die regverdige eet totdat hy versadig is, maar die maag van die goddelose ly gebrek. (Hoe lank nog gaan ons die help vir wie God haat? daar gaan ‘n toorn oor ons ook kom!)
Spr 14 Vers 2: Wie in sy opregtheid wandel, vrees die Here; maar hy wat verkeerd is in sy weë, verag Hom.
Spr 19 Vers 10: Weelde pas nie vir ‘n dwaas nie, hoeveel minder vir ‘n kneg om oor vorste te heers!
Spr 21 Vers 12: Die regverdige let op die huis van die goddelose; hy stort die goddelose in die ongeluk. (Maar ons boerenasie is mos anders, ons gee vir hulle alles wat hulle vra. Ons laat selfs ons ou mense hondekos eet, sodat ons die arme goddelose mense kan help.)
Spr 24 Vers 1: Wees nie afgunstig op die kwaaddoeners nie, en begeer nie om met hulle saam te wees nie.
Vers 2: Want hulle hart bedink verwoesting, en hulle lippe spreek moeite.
Vers 15: Loer nie, o goddelose, op die woning van die regverdige, verwoes sy verblyfplek nie.
Vers 16: Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk.
Vers 30: Ek het by die land van ‘n lui man verbygeloop en langs die wingerd van ‘n verstandelose mens,
Vers 31: En kyk, dit was heeltemal toegegroei deur die dorings, sy oppervlakte was oordek met brandnekels en sy klipmuur omgegooi.
Vers 32: En ek het dit aanskou, ja, daarop gelet, gekyk, en lering aangeneem.
Vers 33: Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer, nog ‘n bietjie hande vou om uit te rus;
Vers 34: Dan kom jou armoede aangeloop en jou gebrek soos ‘n gewapende man. (Gaan kyk self in die buurstate na die landerye van die swartes. U hoef my nie te glo nie.)
Spr 25 Vers 5: Verwyder die goddelose voor die koning weg, dan sal sy troon deur geregtigheid bevestig word.
Spr 26 Vers 24: Die hater veins met sy lippe, maar in sy binneste koester hy bedrog.
Vers 25: As hy sy stem lieflik maak, vertrou hom nie; want sewe gruwels is in sy hart.
Spr 28 Vers 2: Deur die oortreding van ‘n land word sy vorste baie, maar deur ‘n verstandige mens met kennis is die reg duursaam.
Vers 4: Die wat die wet verlaat, hulle prys die goddelose; maar die wat die wet onderhou, word vererg oor hulle. (Hoe langer hulle in die tronk was, hoe hoër die rang.)
Vers 19: Wie sy land bewerk, het volop brood; maar hy wat nietighede najaag, het armoede volop.
Spr 29 Vers 2: As die regverdiges talryk word, is die volk bly; maar as die goddelose heers, sug die volk.
Vers 10: Manne van bloed haat die regskapene, en hulle soek die lewe van die opregtes.
Vers 16: As die goddelose vermeerder, vermeerder die oortredings. (Wys my ‘n swarte wat nog nie in die tronk was nie, en ek wys jou ‘n baie slinkse swarte, of een van die min Christene. )
Vers 19: Met woorde laat ‘n slaaf hom nie waarsku nie; want hy verstaan dit wel, maar hy steur hom daar nie aan nie. (Kan nie met hom redeneer nie.)
Vers 21: As ‘n mens ‘n slaaf van jongs af verwen, word hy op die end ondankbaar.
Vers 27: ‘n Man van onreg is vir die regverdiges ‘n gruwel, en vir die goddelose is die opregte van wandel ‘n gruwel.
Spr 30 Vers 15: Die bloedsuier het twee dogters: Gee, gee! drie is dit wat nooit versadig word nie; vier sê nooit, nooit genoeg nie!
Vers 21: Onder drie bewe die aarde, en onder vier kan hy dit nie uithou nie:
Vers 22: Onder ‘n slaaf as hy koning word, en ‘n dwaas as hy volop brood het.
Jes 26 Vers 10: Word aan die goddelose genade bewys, dan leer hy geen geregtigheid nie; wat onreg is, doen hy aan ‘n land van reg, en hy sien die hoogheid van die Here nie. (By ons kom hulle weg met moord.)
Jes 57 Vers 20: Maar die goddelose is soos ‘n onstuimige see; want dit kan nie tot rus kom nie, en sy waters gooi slyk en modder op.
Vers 21: Geen vrede, sê My God, vir die goddelose nie! (Maar ons weet mos van beter, ons soek hulle vrede!)
Klaagl 1 Vers 10: Ja, sy het gesien hoedat heidene in haar heiligdom kom, van wie U bevel gegee het dat hulle in U vergadering nie mag kom nie.
Klaagl 5 Vers 7: Ons vaders het gesondig; hulle is daar nie meer nie, en ons dra hulle ongeregtighede.
Vers 8: Knegte heers oor ons. (Swartmense - Babel se inwoners, en nou het dit weer gebeur. Weereens, Jeremia die profeet noem hulle knegte. En ons?)
Eseg 21 Vers 31: En Ek sal oor jou My toorn uitgiet, en jou oorgee in die hand van Barbare. (Swartmense. God Self noem hulle barbare.)
Eseg 45 Vers 8: Aangaande die grond, dit sal aan hom behoort as besitting in Israel, en My vorste sal My volk nie meer verdruk nie, maar aan die huis van Israel die land oorlaat volgens hulle stamme. (Hierdie versie dui op die verdeling van Israel nadat Jesus gekom het! daar sal dus nog steeds apartheid wees op die aarde!!! Word wakker!!!)
Vers 9: So sê die Here Here: Dit is nou genoeg, o vorste van Israel! verwyder geweld en verdrukking, en doen reg en geregtigheid; hou op om My volk uit hul besittings te verdring.
Eseg 48 Vers 29: Dit is die land wat julle as erfenis moet laat toekom aan die stamme van Israel, en dit is hulle gedeeltes, spreek die Here Here.
Dan 2 Vers 43: Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het - hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aan mekaar vasklewe nie (sal nie met mekaar kan saamleef nie) net soos yster nie met klei meng nie.
Obadja 1 Vers 20: Die ballinge van hierdie leërmag van die kinders van Israel sal die wat Kanaaniete (swartmense) is, tot by Sarfat verower; en die ballinge van Jerusalem, wat in Sefarad is, sal die stede van die Suidland in besit neem. (Wereens, selfs na Jesus se wederkoms, sal Israel die swartes verdrywe, en hulle grond in besit neem.)
Obadja 1 Vers 21: Dan sal die koningkryk aan die Here behoort.
Miga 2 Vers 1: Wee die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit.
Vers 2: Ja, hulle begeer velde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy erfdeel.
Habakuk 1 Vers 4: Daarom verloor die wet sy krag, en die reg kom nooit meer te voorskyn nie; want die goddelose omsingel die regverdige, daarom kom die reg verdraaid te voorskyn.
Maleagi 2 Vers 17: Julle vermoei die Here met julle woorde deurdat julle sê: Elkeen wat kwaad doen, is goed in die oë van die Here, en in hulle het Hy ‘n behae.
Han 17 Vers 26: Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het. (Apartheid!)
11 Kor 6 Vers 14: Moenie in dieselfde juk trek saam met die ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?
Vers 15: En watter ooreenstemming het Christus met belial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige?
Vers 16: Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.
Vers 17: Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, (Apartheid) spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem.
111 Joh 1 Vers 11: Geliefde, moenie navolg wat kwaad is nie, maar wat goed is. Hy wat goed doen, is uit God; maar hy wat kwaad doen, het God nie gesien nie.
Jes 50 Vers 10: Wie is daar onder julle wat die Here vrees, wat na die stem van Sy kneg luister, wat in duisternisse wandel en geen ligstraal sien nie? - laat hy vertrou op die Naam van die Here en steun op sy God!
Psalm 11 Vers 5: Die Here toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.
11 Kronieke 19 Vers 2: Moet ‘n mens die goddelose help, en het u lief die vir wie die Here haat? daarom kom daar nou ‘n toorn op u van die Here.
11 Kron 14 Vers 9: En Serag, die Kusiet, (swartman) het teen hulle uitgetrek met ‘n leër van ‘n miljoen met driehonderd strydwaens.
Vers 11: En Asa het die Here sy God aangeroep.
Vers 12: En die Here het die Kusiete voor Asa en Juda verslaan, en die Kusiete het gevlug. En van die Kusiete het soveel geval, dat daar vir hulle geen herstel moontlik was nie.
Num 36 Vers 2: Die Here het aan my heer bevel gegee om die land deur die lot as erfdeel aan Israel te gee, ook om die erfdeel van Selofhad aan sy dogters te gee.
Vers 3: As hulle nou die vroue word van een van die seuns van die ander stamme van Israel, dan word hulle erfdeel van ons vaders se erfdeel weggeneem, en gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan die erfdeel wat aan ons deur die lot aangewys is, ingekort word.
Vers 4: En as die jubeljaar van Israel aanbreek, dan word hulle erfdeel gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan hulle erfdeel van die erfdeel van ons vaders se stam weggeneem word.
Num 36 Vers 6: Dit is die saak wat die Here aangaande die dogters van Selofhad beveel het: Laat hulle die vroue word van hom wat goed is in hulle oë; hulle moet net trou in ‘n geslag van die stam van hulle vader.
Vers 7: Sodat die erfdeel van Israel nie van stam tot stam oorgaan nie; want Israel moet elkeen die erfdeel van die stam van sy vaders vashou. (Selfs die 12 stamme moet appart bly.)
Vers 8: En elke dogter wat ‘n erfdeel kry, uit die stamme van Israel, moet die vrou word van een uit die geslag van die stam van haar vader, sodat Israel elkeen die erfdeel van sy vaders kan erwe.
Vers 9: So sal dan die erfdeel nie van een stam na ‘n ander oorgaan nie; want die stamme van Israel moet elkeen sy erfdeel vashou.
Deut 32 Vers 21: Hulle het My ywer gewek deur wat nie - god is. My geterg deur hul nietige afgode. Ek sal dan hulle ywer wek deur die wat ‘n nie - volk is, deur ‘n dwase nasie sal Ek hulle terg. (Hierna is hulle oorgegee aan swartmense van Babel. God noem hulle 'n nie volk, en dwase.)
Neh 9 Vers 2: En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle sondes en die ongeregtighede van hulle vaders.
Levit 20 Vers 23: En julle mag nie wandel in die insettinge van die nasies wat Ek voor julle uit verdrywe nie; want al hierdie dinge het hulle gedoen. Daarom het Ek ‘n afsku van hulle gekry. (Let op, God het ‘n afsku in hulle gekry, maar ons wil met hulle trou!)
Vers 24: Julle sal hulle land in besit neem, en Ek sal dit aan julle as besitting gee, ‘n land wat oorloop van melk en heuning. Ek is die Here julle God wat julle van die volke afgesonder het.
Vers 26: En julle moet vir My heilig wees, want Ek, die Here, is heilig. En Ek het julle van die volke afgesonder om Myne te wees.
1 Kor 5 Vers 13: Maar die wat buite is, oordeei God. Verwyder tog die slegte mens onder julle uit.
1 Kor 16 Vers 22: As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom ‘n vervloeking wees! (Wat van al die kommuniste wat sê daar is geen God nie, wat nog van Jesus? en hulle is ons leiers!)
Gal 6 Vers 10: Laat ons dan terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof. (Ons doen dit andersom.)
11 Thess 3 Vers 6: Ons beveel julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, dat julle jul onttrek aan elke broeder wat onordelik wandel en nie volgens die oorlewering wat hy van ons ontvang het nie.
11 Tim 3 Vers 5: Mense wat ‘n gedaante van Godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af.
1 Joh 4 Vers 3: En elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.
Vers 6: Ons is uit God; hy wat God ken, luister na ons; hy wat nie uit God is nie, luister nie na ons nie. Hieruit ken ons die Gees van die waarheid en die gees van dwaling.
11 Joh 1 Vers 7: Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: Die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die antichris.
Vers 10: As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die huis nie en groet hom nie. (Ons het hulle ministers gemaak!!)
Vers 11: Want die een wat hom groet, het gemeenskap aan sy bose werke. (Daar is mense in ons parlement wat Hom nie bely nie. Die Bybel sê ons mag hom nie eers groet nie!)
Num 23 Vers 9: Want van die top van die rotse af sien ek hom, en van die heuwels af aanskou ek hom. Kyk, ‘n volk wat afgesonderd woon en hom nie tot die nasies reken nie.
Exo 21 Vers 7: As iemand sy dogter as slavin verkoop, mag sy nie soos die slawe weggaan nie; as sy haar heer nie beval nie, moet hy haar laat loskoop, maar nie aan ‘n vreemde volk nie.
Lev 25 Vers 8: Vyf van julle sal honderd agtervolg, en honderd van julle sal tienduisend agtervolg, en julle vyande sal voor julle val deur die swaard.
Vers 9: En Ek sal My na julle wend en julle vrugbaar maak en julle vermenigvuldig; en My verbond sal Ek met julle bevestig.
Lev 21 Vers 13: En hy moet ‘n vrou in haar maagdelike staat neem.
Vers 14: ‘n Weduwee of een wat verstoot is, of ‘n onteerde of ‘n hoer, hulle moet hy nie neem nie, maar ‘n jongmeisie uit sy volksgenote moet hy as vrou neem.
Eseg 44 Vers 21: Ook mag hulle geen weduwee of een wat verstoot is, vir hulle as vrou neem nie, maar jongmeisies uit die geslag van die huis van Israel of ‘n weduwee wat deur ‘n priester as weduwee agtergelaat is, mag hulle neem.
Jes 26 Vers 15: U het, O Here, die nasie vermeerder, Uself verheerlik, U het al die grense van die land uitgebrei.
Deut 12 Vers 20: As die Here jou God jou grensgebied uitbrei, soos Hy jou beloof het
Exo 34 Vers 24: Want Ek sal nasies voor jou uitdrywe, en jou grondgebied uitbrei,...
Psa 2 Vers 8: Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel, en die eindes van die aarde as u besitting.
APOKRIEWE BOEK – ESDRAS 1
Nog ‘n Apokriewe boek wat weggelaat is uit ons Bybels deur die predikante.
Baie van die volk van Israel trou met vreemde vroue
69 Na hierdie dinge gedoen is, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van Israel, die owerstes, die priesters en Leviete, het hulle nie afgesonder van die vreemde volke van die land nie, ook nie van hulle onreinheid nie;
70 Van hierdie volke: Die Kanaaniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete en die Moabiete, Egiptenare en Edomiete. (Swart volke.)
71 Want hulle en hul seuns het met die dogters van hierdie volke getrou, en so het die heilige nageslag (saad) vermeng geraak met die vreemde volke van die land; en die owerstes en regeerders het hulle van die begin af aan hierdie sonde skuldig gemaak en eerste daaraan deel gehad.
72 En toe ek dit hoor, het ek my klere geskeur, en ook my heilige kleed, en ek het my hare uit my kop gepluk en ook my baard, en ek het bedroef en baie treurig gaan sit.
73 Toe het almal wat deur die woord van die God van Israel beweeg is, by my vergader terwyl ek getreur het oor die ongeregtigheid; maar ek het stil en droewig tot die aandoffer daar gesit.
Esra verootmoedig hom voor God
74 En ek het opgestaan uit die vas met my geskeurde klere en heilige kleed, en ek het neergekniel, en my hande na God uitgestrek en gesê:
75 O God, ek is beskaamd en bevrees voor U aangesig,
76 want ons sondes het bo ons hoofde vermenigvuldig en ons ongeregtighede reik op tot in die hemel, van die tyd van ons vaders af.
77 En ons was in groot sonde tot op hierdie dag.
78 En as gevolg van ons sondes en ons vaders s'n, is ons met ons broers en ons konings en ons priesters met skande oorgegee aan die konings van die aarde, aan die swaard, en aan ballingskap, en as 'n buit tot op hierdie dag.
79 En nou is ons 'n weinig genade deur U, o God, betoon, dat daar 'n wortel en 'n naam oorgebly het in die plek van U heiligdom:
80 Om vir ons 'n lig te ontdek in die huis van God, en om aan ons voedsel te gee in die tyd van ons knegskap.
81 Ja, toe ons knegte was, was ons nie so deur ons God verlaat nie; maar Hy het aan ons genade betoon voor die konings van Persië sodat hulle aan ons voedsel gegee het; 82 En om die tempel van ons God te verheerlik en die verlatenheid van Sion op te hef, en om ons 'n vastigheid te gee in Judea en Jerusalem.
83 En nou, o God, wat sal ons sê noudat ons hierdie dinge het? Want ons het U bevele oortree wat U aan ons gegee het deur die hand van U diensknegte, die profete, wat gesê het:
84 Dat die land wat ons binnegaan om as 'n besitting en 'n erflating te neem, is 'n land wat besoedel is deur die besoedelinge van die vreemde volke van die land, want hulle het dit gevul met hulle on¬reinheid.
85 Daarom sal julle nou nie julle dogters gee aan hulle seuns nie, ook sal julle nie hulle dogters neem vir julle seuns nie.
86 Meer nog, julle sal nooit hulle vrede soek nie, sodat julle sterk sal wees en die goeie dinge van die land sal eet en sodat julle die erflating van die land sal kan nalaat vir julle kinders vir ewig. (Ons het hierdie bevel nie uitgevoer nie. Ons plase word nou deur hulle gevat.)
87 En alles wat ons oorgekom het, is die gevolg van ons bose werke en groot sondes:
88 Want U, o God, het ons sondes lig gemaak en aan ons 'n wortel gegee. maar ons het weer teruggedraai en U wet oortree deur onsself te vermeng met die onreinheid van die heiden nasies van die land.
89 Sou U dan nie oor ons vertoorn wees totdat ons vernietig is nie? Sodat U aan ons geen wortel, saad of naam san oorlaat nie?
90 O God van Israel, U is getrou: want daar is vir ons hierdie dag 'n wortel oorgelaat. (‘n Klein gedeelte van die volk Israel)
91 Kyk, nou is ons voor U met ons ongeregtighede, want ons kan as gevolg daarvan nie langer voor U staan nie.
92 En toe Esdras bid en die sonde bely, en ween en plat op die grond voor die tempel lê, het daar uit Jerusalem 'n groot menigte manne en vroue en kinders vergader; want daar was 'n groot geween onder die skare.
93 Toe het Jegonia, die seun van Jeëli, een van die kinders van Israel, uitgeroep en gesê: O Esdras, ons het gesondig teen God, ons het vreemde vroue uit die volke van hierdie land as vroue geneem,
94 nou is die hele Israel in twyfel, maar laat ons daaroor 'n eed aan God sweer dat ons al ons vroue wat ons uit die heidene geneem het, saam met hulle kinders, onder ons sal uitdryf.
95 Na jou goeddunke, en aan so¬veel as wat die wet van God gehoorsaam, staan op, en doen so!
96 Want aan jou behoort hierdie saak, en ons sal by jou staan, met die krag om dit te doen.
97 En Esdras het opgestaan en 'n eed gesweer namens die hoofpriesters en Leviete van die hele Israel om hierdie dinge te doen; en hulle het so gesweer. (Vgl. Esra 7-10).
Hoofstuk 9
Esdras vergader die volk in Jerusalem
Toe het Esdras opgestaan in die voorhof van die tempel en gegaan na die kamer van Joannan, die seun van Eliasis.
2 En hy het daar gebly en nie brood geëet of water gedrink nie, en getreur oor die groot ongeregtigheid van die menigte.
3 En daar is 'n proklamasie uitgevaardig deur die hele Judea en Jerusalem, aan almal wat uit die ballingskap gekom het; dat hulle in Jerusalem bymekaar moes kom;
4 en wie ook al nie daar was binne twee of drie dae nie, volgens dit wat die owerste ouderlinge bepaal het, hulle vee sou verban word en hulleself van die bannelinge geskei word.
5 En in drie dae het almal van die stam van Juda en Benjamin bymekaargekom in Jerusalem op die twintigste dag van die negende maand.
6 En die hele menigte het in die voorhof van die tempel gesit, en van koue gebewe as gevolg van die heersende winter.
7 Toe het Esdras opgestaan en aan hulle gesê: Julle het die wet oortree deur vreemde vroue te trou en daardeur die sondes van Israel vermeerder.
8 En nou, bely dit en verheerlik die God van ons vaders,
9 en doen Sy wil en sonder julle af van die volke van die land en van die vreemde vroue.
Die belofte van die volk om die vreemde vroue te verlaat
10 Toe het die hele menigte uitgeroep en met 'n harde stem gesê: Soos u gespreek het, so sal ons doen.
11 Maar die menigte is groot en dis winter, en ons kan nie onder die blote hemel bly staan nie, en dit is geen werk vir ons van een of twee dae nie, want ons het hierin baie gesondig.
12 Laat dus die voorgangers van die menigte agterbly en laat almal uit ons streek wat vreemde vroue het,
13 op die aangewese tyd bymekaarkom, en saam met hulle die heersers en regters van elke gebied totdat ons die toorn van God in hierdie saak van ons afgewend het.
14 Toe het Jonatan die seun van Asiel en Ezegias die seun van Theoran die saak volgens daardie bepaling op hulle geneem: en Mesullamas en Lewies en Sabbateus was hulle mede regters.
I5 En hulle wat uit ballingskap kom, het hulle hierin gevolg.
16 En Esdras, die priester, het vir hom die hoofmanne van hulle vadershuise gekies, almal volgens hulle name: op die eerste dag van die tiende maand het hulle vergader om die saak te ondersoek.
17 En die saak aangaande die manne wat vreemde vroue aangehou het, is op die eerste dag van die eerste maand tot 'n einde gebring.
18 Onder die priesters is daar gevind wat vreemde vroue gehad het.
19 Van die kinders van Josua, die seun van Josedek en sy broers, Nathelas en Eliëser en Joreb en Joadan.
20 En hulle het hul hande uitgesteek om hulle vroue weg te stuur en om ramme te offer as versoening vir hulle misdade.
21 En van die kinders van Emmer: Ananias en Zabdeus en Manes en Lameos en Hiereël en Azarias.
22 En van die kinders van Fesur; Elionais, Massias, Ismael en Nata¬nael en Okodel en Saloas.
23 En van die Leviete: Josabad en Semeis en Kovis, wat genoem was Kalitas, en Pateus en Judas en Jonas.
24 Van die heilige sangers; Eleaseb en Bacchu.
25 Van die deurwagters; Salum en Telbanes.
26 Van die Israeliete, uit die kinders van Foros; Hiermas en Jesia en Melchias en Mael en Eliëser en Asehias en Baneas.
27 Van die kinders van Ela; Mattanias, Sagaria en Jesriël en Joabdi en Jeromot en Aidia.
28 En van die kinders van Samot; Otonias, Jarimot en Labath en Seralias.
29 Van die kinders van Bebai; Joannes en Ananias en Josabdus en Amathias.
30 Van die kinders van Mani; Olam, Mamuch, Jedar, Jasub, Jasael en Hieremot.
31 En van die kinders van Addi; Naath en Moosias, Lacrum en Naid en Niatthanias en Sesthel, Balim en Manassias.
32 En uit die kinders van Anan; Elionas en Asajas en Melchias en Sabbeus en Simon Chosameus.
33 En van die kinders van Asom; Altaneus en Matthatias en Sabbaneus, en Elifalat en Manasses en Semer.
34 En van die kinders van Baani; Hieremias, Momdi, Ismaer, Juel, Mabdai en Pedias en Anos, Rabasion en Enasis en Mammitanem, Eliasis, Bannus, Eliali, Sameis, Selemias, Natanius: En van die kinders van Ezora; Sesis, Esril, Asael, Samatus, Zamvre, Josef.
35 En van die kinders van Ethma; Mazitias, Zabada, Edais, Juhel, Baneas.
36 .Hulle almal het vreemde vroue geneem en hulle het hul met hulle kinders weggestuur.
37 En die priesters en Leviete en die ander uit Israel, het in Jerusalem en omgewing gaan woon op die eerste dag van die sewende maand; en die kinders van Israel was in hulle woongebiede.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Woensdag 17 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking