GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Psalm 104 Vers 6: U het dit met die wêreldvloed soos met ‘n kleed oordek; die waters het bo-oor die berge gestaan.
Vers 7: Vir U dreiging het hulle gevlug, vir die stem van U donder het hulle weggeskrik
Vers 8: Berge het opgerys, laagtes het weggesak - na die plek wat U vir hulle reggemaak het.
Vers 9: ‘n Grens het U gestel waar hulle nie oor mag gaan nie; hulle mag die aarde nie weer oordek nie .
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Woensdag 17 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking