GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jes 17 Vers 12: Wee die gebruis van baie volke - soos die gebruis van die see, so bruis hulle! en die gedruis van nasies - soos die gedruis van geweldige waters, so maak hulle gedruis!
Vers 13: Maar Hy dreig hulle, en hulle vlug ver weg en word gejaag soos kaf van die berge voor die wind en soos strooi voor die stormwind.
Vers 14: In die aand - daar is verskrikking! voordat dit môre word, is hulle nie meer nie. Dit is die deel van hulle wat ons plunder, en die lot van hulle wat ons beroof.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Maandag 15 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking