Woensdag 17 Maart 2010

Mag jy enige ooreenkoms sluit met swartmense?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Daniël 11 Vers 43: Die antichris sal mag hê oor baie skatte van goud en silwer terwyl die libiërs en Kusiete (swartmense) hom volg.
Rigters 2 Vers 2: Maar julle mag geen verbond met die inwoners van hierdie land maak nie; hulle altare moet julle omgooi. Maar julle het nie na My stem geluister nie. Wat het julle nou gedoen?
Hos 8 Vers 9: Want hulle het opgetrek na Assur - ‘n wilde esel wat eiesinnig rondloop, is Efraim! hulle het onwettige bondgenootskappe verwerf. (Ooreenkomste gemaak met antichriste.)
Rigt 2 Vers 3: So sê Ek dan ook: Ek sal hulle nie voor julle uit verdrywe nie, sodat hulle vyande vir julle sal wees, en hulle gode ‘n strik vir julle. (Ons eet ook vandag afgodsoffers met die halaal teken op.)
Deut 9 Vers 4: Want weens die goddeloosheid van hierdie nasies verdryf die Here hulle voor jou uit.
Deut 18 Vers 14: Want hierdie nasies wat jy uit hul besittings verdrywe, luister na goëlaars en waarsêers; (die swartes glo daaraan) maar wat jou aangaan, die Here jou God het jou nie so iets toegelaat nie.
Exo 23 Vers 32: Jy mag met hulle of hul gode geen verbond maak nie. (Hoekom dink u Piet Retief is vermoor? hy was die eerste blanke wat met die volke van die land ‘n verbond, ‘n vredesverbond wou sluit. God het hom laat vermoor, omdat hy gedoen het wat die Bybel sê hy nie mag doen nie.)
Vers 33: Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen My te sondig nie. Want jy sal hulle gode dien, ja, dit sal vir jou ‘n strik wees.
Exodus 34 Vers 12: Neem jou in ag dat jy geen verbond sluit met die inwoner van die land waarin jy kom nie.
Vers 15: Sluit tog nie ‘n verbond met die inwoner van die land nie! as hulle agter hulle gode aan hoereer en aan hulle gode offer, sal hy jou uitnooi, en jy sal van sy offer eet. (Ons eet elke dag afgodsoffers met die halal teken.)
Vers 16: En jy sal van sy dogters neem vir jou seuns, en sy dogters sal agter hulle gode aan hoereer en jou seuns agter hulle gode aan laat hoereer. (Ons het selfs al blanke sangomas, toordokters en tempels naby Witbank vir afgode.)
Levit 18 Vers 3: Volgens die werke van die land van Egipte waar julle in gewoon het, mag julle nie doen nie, en volgens die werke van die land Kanaan waarheen Ek julle bring, mag julle nie doen nie, en julle mag in hulle insettinge nie wandel nie.
Vers 4: My insettinge en My verordeninge moet julle hou, sodat julle daardeur kan lewe.
Levit 18 Vers 27: Want die mense van die land, wat voor julle gewees het, het al hierdie gruwels gedoen, en die land het onrein geword.
Vers 28: Laat die land julle dan nie uitspuug as julle dit verontreinig nie, soos dit die nasie uitgespuug het wat daar voor julle was.
Num 33 Vers 55: Maar as julle die bewoners van die land nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees, en soos angels in julle sye, en hulle sal julle beveg in die land waar julle in woon.
Lev 25 Vers 44: Wat jou slaaf of jou slavin aangaan wat aan jou sal behoort - van die nasies wat rondom julle is, van hulle mag julle ‘n slaaf of slavin koop.
Vers 45: En ook van die kinders van die bywoners wat by julle vertoef - van hulle mag julle koop, en die sal vir julle ‘n besitting wees.
Vers 46: En julle mag die aan julle kinders na julle nalaat as ‘n erflike besitting; vir ewig mag julle hulle laat dien. Maar oor julle broers, die kinders van Israel, die een oor die ander, oor hom mag jy nie met hardheid heers nie.
Deut 17 Vers 15: Dan moet jy sekerlik ‘n koning oor jou aanstel wat die Here jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ‘n koning aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie. (Broer is dus slegs die blanke in jou eie land. Swartes is swartes se broers.)
Neh 13 Vers 1: Op die dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie.
Vers 3: En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder.
Deut 23 Vers 2: Geen baster mag in die vergadering van die Here kom nie. Selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die Here nie kom nie. (Hierdie vers is uit die nuwe Bybel verwyder deur die hoofde van ons kerke en met goedkeuring van ons leiers, omdat van die hoofde swart is. ) Deut 4 Vers 2: Julle mag by die woord wat Ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat Ek julle beveel.
Matt 5 Vers 19: Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so leer, sal die minste genoem word in die koningkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koningkryk van die hemele.
Deut 12 Vers 32: Alles wat Ek julle beveel, dit moet julle sorgvuldig hou; jy mag daar niks byvoeg en daar niks van weglaat nie.
Spr 30 Vers 6: Voeg by Sy woorde niks by nie, sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as ‘n leuenaar openbaar word nie.
Matt 15 Vers 13; Maar Jesus sê: Elke plant wat My hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.
Vers 14: Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as ‘n blinde ‘n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val.
Deut 7 Vers 2: En as die Here jou God hulle aan jou oorgee, dat jy hulle verslaan, dan moet jy hulle geheel en al met die banvloek tref; (heeltemal uitroei, kinders, vroue, beeste, skape,) jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie.
Vers 3: Jy mag jou ook met hulle nie verswaer nie - jy mag jou dogter nie gee aan sy seun, en sy dogter nie neem vir jou seun nie;
Vers 4: Want hy sal jou seun van My afvallig maak, sodat hulle ander gode dien en die toorn van die Here teen julle ontvlam en hy jou gou verdelg.
(Ongeveer 99 persent van die swartes glo in hul voorvadergeeste en toordokters, en in Jesus en in God, selfs al noem hulle hulself Christene. Dit is ‘n gruwel, en ‘n afgod in die oë van God, omdat hulle nie hul voorvadergeeste en God mag aanbid of raadpleeg nie.)
Deut 18 Vers 9-14: Daar mag niemand by jou gevind word wat met waarsêery, goëlery of met verklaring van die voortekens of towery omgaan nie, of wat met besweringe omgaan, of wat ‘n gees van ‘n afgestorwene vra of ‘n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie. Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die Here ‘n gruwel.
2 Korint 11 Vers 13-15: Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike arbeiders wat hulself verander in apostels van Christus. En geen wonder nie! want die satan self verander hom in ‘n engel van die lig. Dit is dus niks besonders wanneer sy dienaars hulle ook voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Maar hulle einde sal wees volgens hulle werke.
Num 35 Vers 33: En julle mag die land nie ontheilig waar julle in is nie, want die bloed ontheilig die land, en vir die land word geen versoening gedoen vir die bloed wat daarin vergiet is nie, as net deur die bloed van hom wat dit vergiet het. (Indien jy dus nie ‘n moordenaar straf met die straf volgens die Bybel nie, dood vir dood, ontheilig jy die land waar jy in woon. Hoeveel duisende moordenaars loop vandag tussen ons rond? ons regstelsel is iets om oor te lag.)
Deut 20 Vers 16: Maar van die stede van hierdie volke wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, moet jy niks wat asem haal, laat lewe nie.
Vers 17: Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: Die Hetiete en Amoriete, die Kanaaniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, soos die Here jou God jou beveel het. (Meeste swart volke.)
11 Kron 19 Vers 1: Maar toe Josafat, die koning van Juda terugkeer van die geveg waar hy die koning van Israel gehelp het,
Vers 2: Het die siener Jehu uitgegaan hom tegemoet, en gesê: Moet ‘n mens die goddelose help, en het u lief die vir wie die Here haat? daarom kom daar nou ‘n toorn op u van die Here. (Israel het op daardie stadium afgode gedien. Jy mag nie die antichris help nie! maar ons weet mos beter as God.)
11 Kron 20 Vers 35: Maar daarna het Josafat, die koning van Juda, ‘n bondgenootskap aangegaan met Ahasia, die koning van Israel, wat goddeloos gehandel het.
Vers 36: En hy het hom as bondgenoot geneem om skepe te bou om na Tarsis te vaar; en hulle het skepe gebou.
Vers 37: Maar Eliëser het teen Josafat geprofeteer en gesê: Omdat u ‘n bondgenootskap met Ahasia ( ‘n antichris) aangegaan het, verbreek die Here u werk. En die skepe het gesink.
Deut 32 Vers 30: Hoe kan een dan duisend agtervolg en twee tienduisend op die vlug jaag, was dit nie dat die Here hulle oorgelewer het nie.
Vers 31: Want hulle steenrots is nie soos ons Steenrots nie.
Vers 32: Want hulle wingerdstok is uit die wingerdstok van Sodom en Gomorra; (Homoseksueel) hulle druiwe is giftige druiwe. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: