Dinsdag 16 Maart 2010

Kon diere praat?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 3 Vers 1: En die slang sê vir Eva:
Vers 4: Toe sê die slang vir die vrou:
Num 22 Vers 28: Maar die Here het die mond van die esel geopen, en sy sê vir Bileam: Wat het ek jou gedoen, dat jy my nou al drie maal geslaan het?
Vers 29: Daarop antwoord Bileam die esel: Omdat jy die spot met my drywe. Was daar net ‘n swaard in my hand - dan het ek jou sekerlik doodgeslaan.
Vers 30: En die esel sê vir Bileam: Is ek nie jou esel waar jy jou lewe lank op gery het tot vandag toe nie? was dit ooit my gewoonte om so met jou te doen? en hy antwoord: Nee.
1 Kon 17 Vers 4: En God sê aan Elia: Ek het aan die kraaie bevel gegee om jou daar te onderhou.
Vers 6: En elke oggend en aand het die kraaie vir hom vleis en brood gebring.
Job 39 Vers 3: Wie berei vir die kraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel?
Job 39 Vers 19: Hard behandel die volstruis haar kleintjies asof dit nie hare is nie; is haar moeite tevergeefs - sy is nie bekommerd nie.
Vers 20: Want God het haar die wysheid ontsê en haar geen deel gegee aan die verstand nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: