Woensdag 17 Maart 2010

Wie is jou naaste?

(Die grootste fout wat ons en ons leiers maak, is om te dink almal wat leef is jou naaste, en jy moet hierdie naaste liefhê soos jouself. Onthou net, satan self glo ook Jesus is die Seun van God, maar hy gaan verseker nie hemel toe nie, en is ook nie my naaste nie!!!)
GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Joh 17 Vers 9: En Jesus sê: Ek bid vir hulle; Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir die wat U My gegee het, omdat hulle aan U behoort. (Maar ons sê nee, ons sal vir almal bid, selfs vir die antichriste.)
Spr 16 Vers 4: Alles het die Here gemaak vir Sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil. (Maar ons predikante sê hierdie goddelose is ons naaste.)
Spr 2 Vers 12: Om jou te red van die weg van die slegte,
Vers 14: Die wat hulle verheug in kwaaddoen, wat juig oor die valse streke van die slegte. (Bv. hoe langer jy in die tronk was, hoe hoër jou rang. )
Psa 94 Vers 3: Hoe lank sal die goddelose, o Here, hoe lank sal die goddelose jubel?
Vers 6: Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en vermoor die wese.
Vers 21: Hulle bestorm die lewe van die regverdige en veroordeel onskuldige bloed.
Luk 17 Vers 16: En Jesus het tien melaatse manne gesond gemaak, en een het teruggekom en op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was ‘n Samaritaan.
Vers 18: En Jesus sê: Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie? Rigt 3 Vers 1: En dit is die nasies wat die Here laat oorbly het om Israel.
Vers 2: Net dat die geslagte van Israel kan leer oorlog voer. (Dit is ‘n duidelike bewys dat hierdies nasies nie jou naaste is nie. Die Woord sê jy moet jou naaste liefhê soos jouself! Die Vader sal tog nie dat jy leer oorlog maak teen jou naaste wat jy liefhet soos jouself nie! word wakker!)
Psa 137 Vers 8: o Dogter van Babel, (afstammeling van Gam, swartmense) gelukkig is hy wat jou sal vergeld wat jy ons aangedoen het!
Vers 9: Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen die rots! (Weereens, die Bybel weerspreek homself nie. Jou naaste moet jy liefhë soos jouself, maar die skyn - christene moet jy verdelg.)
Num 33 Vers 55: Maar as julle die bewoners van die land nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees en soos angels in julle sye, en hulle sal julle beveg in die land waarin julle woon. (Nie jou naaste nie!!! Jy beveg nie jou naaste nie. Jy het hom lief soos jouself!)
Jer 51 Vers 29: Dan bewe die aarde en krimp inmekaar; want die gedagtes van die Here kom tot stand teen Babel, om die land van Babel ‘n woesteny te maak, sonder inwoner. (Die Here haat hulle, en sommiges van ons eenvoudiges sê hulle is ons naaste. Hulle sal val saam met Babel, hulle naastes! nie myne nie.)
Joh 4 Vers 9: En die Samaritaanse vrou sê vir Jesus: Hoe is dit dat u wat ‘n Jood is, van my vra om te drink terwyl ek ‘n Samaritaanse vrou is? En Jesus sê: Want die Jode hou geen gemeenskap met die Samaritane nie.
Vers 22: En Jesus sê vir haar: Julle aanbid wat julle nie weet nie; ons aanbid wat ons weet; want die saligheid is uit die jode.
Num 27 Vers 11: En as sy vader geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan sy bloedverwant gee wat naaste aan hom is uit sy geslag. (Jou naaste is dus slegs jou geslag! Swartes is swartes se naaste, en blankes blankes se naaste, net so China, Japan, Indië, ens.)
Deut 15 Vers 1: Aan die einde van sewe jaar moet jy ‘n kwytskelding laat plaasvind.
Vers 2: Elke skuldeiser moet kwytskeld wat hy aan sy naaste geleen het; hy moet sy naaste en sy broer nie aanmaan nie, want tot eer van die Here is daar ‘n kwytskelding uitgeroep.
Vers 3: Die uitlander mag jy aanmaan; (Want hy is nie jou naaste nie) maar wat jy by jou broer het, moet jou hand kwytskeld.
Levit 19 Vers 18: Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor die kinders van jou volk wees nie, maar jy moet jou naaste liefhë soos jouself. (Weereens, jou naaste is jou volk! Swartes is tog onmoontlik jou volk!!!)
Levit 21 Vers 2: Behalwe aan sy bloedverwant, sy naasbestaande, aan sy moeder en sy vader en sy seun en sy dogter en sy broer. (Dit is jou naasbestaandes.)
2 Kor 6 Vers 14: Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?
Vers 17: Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here. (Die Vader sou dit nie sê van jou naaste nie!)
Vers 18: En Ek sal vir julle ‘n Vader wees en julle vir My seuns en dogters, spreek die Here, die Almagtige. (Die meeste swartmense offer aan hul voorvadergeste, hulle offer drankoffers en bokke by begrafnisse, hulle offer kos aan dooies by sy graf, hulle raadpleeg toordokters, hulle bid vir hul voorvadergeeste, hulle glo en doen towenary, hulle los kos in die graf vir die dooie, ens, ens. Die woord beveel ons om mense wat so - iets doen te stenig, maar ons leiers weet mos van beter.)
Psalm 11 Vers 5: Die Here toets die regverdige; maar Sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. (Dit is bekend dat die swartmense die grootste geweldenaars is op aarde. Almal weet dit, maar wie sal dit erken? Amerika het dit bewys – ‘n groot minderheid swartes in Amerika, maar hulle is die meerderheid in die tronke.)
Psalm 139 Vers 21: Here, sou ek die nie haat wie vir U haat, en ‘n afsku hê van die wat teen U opstaan nie? ek haat hulle met ‘n volkome haat; vyande is hulle vir my. (Nie naastes nie.)
Deut 23 Vers 19: Jy mag jou broer (jou volk) geen rente oplê nie, rente van geld, eetware of van enigiets wat ‘n mens teen rente uitleen nie.
Vers 20: Die uitlander mag jy rente oplê. (Nie jou naaste nie.)
2 Kron 19 Vers 2: Moet ‘n mens die goddelose help, en het u lief die vir wie die Here haat? daarom kom daar nou ‘n toorn op u van die Here. (En jy, help jy ook die goddelose? weet dan wat vir jou wag!)
Exo 20 Vers 3: Jy mag geen ander gode voor My aangesig hê nie.
Exo 22 Vers 18: Die towerheks mag jy nie laat lewe nie. (So ook nie die toordokter nie.)
Vers 20: Hy wat aan die gode offer, behalwe aan die Here alleen, moet met die banvloek getref word. (Mans, vroue, kinders en vee moet doodgemaak word.)
Exo 23 Vers 13: En die naam van ander gode mag julle nie vermeld nie; dit mag uit jou mond nie gehoor word nie.
Vers 31: Want Ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle voor jou uit verdrywe.
Vers 32: Jy mag met hulle of met hulle gode geen verbond maak nie. (Maar Kodesa sal ons maak, want ons het ander gode soos bv mammon.)
Lev 19 Vers 31: Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie.
Lev 20 Vers 6: As ‘n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, om agter hulle aan te hoereer, sal Ek My Aangesig teen die persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit. (Die swartes raadpleeg hul voorvadergeeste.)
Lev 20 Vers 27: As daar in ‘n man of ‘n vrou ‘n gees van ‘n afgestorwene is of ‘n gees wat waarsê, moet hulle sekerlik gedood word. Hulle moet gestenig word.
Num 4 Vers 18: Sodat daar onder julle geen man of vrou of geslag of stam mag wees wat sy hart vandag van die Here onse God afwend om die gode van die nasies te gaan dien nie, sodat daar onder julle geen wortel mag wees wat gif en wildeals dra nie.
11 Kon 17 Vers 33; Hulle het die Here gevrees, en hulle eie gode gedien volgens die gebruik van die nasies waar hulle vandaan weggevoer is. (Ons swartmense glo ook in God, en in Jesus, maar ook in baie ander gode. Selfs die duiwels glo in God en Jesus, en hulle sidder.)
Vers 35; Tog het die Here met hulle ‘n verbond gesluit: Julle mag geen ander gode vrees of julle voor hulle neerbuig of hulle dien of aan hulle offer nie. (Ons eet tot vandag hoenders en margarien wat aan halaal geoffer is. Let op die halaal merkteken op verskeie produkte, die halfmaan en ster op gevriede hoenders en Margarien en baie ander produkte. Dit is reeds geoffer aan 'n afgod, en ons word gevorseer om dit te eet.)
Vers 36: Julle mag slegs aan die Here offer wat julle uit Egipteland uitgelei het.
11 Kon 19 Vers 2: Het die siener Jehu uitgegaan hom tegemoet, en gesê: Moet ‘n mens die goddelose help, en het u lief die wat die Here haat? daarom kom daar nou ‘n toorn op u van die Here.
Psalm 141 Vers 4: Neig my hart nie tot iets wat sleg is, om in goddeloosheid dinge te doen saam met mense wat ongeregtigheid werk nie; en laat my van hulle lekkernye nie eet nie. (Afgodsoffers.)
Jes 8 Vers 19: En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel - moet ‘n volk nie sy God raadpleeg nie? moet vir die lewendes die dooies gevra word?
Matt 6 Vers 24: Niemand kan twee Here dien nie; want of sal hy die een haat en die ander liefhê, of hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God en mammon dien nie!
1 Kor 10 Vers 14: Daarom, my geliefdes, vlug vir die afgodediens.
Vers 16: Die beker van danksegging wat ons met danksegging seën, is dit nie die gemeenskap met die bloed van Christus nie? die brood wat ons breek, is dit nie die gemeenskap met die liggaam van Christus nie?
Vers 19: Wat sê ek dan? dat ‘n afgod iets is, en dat ‘n afgodsoffer iets is?
Vers 20: Nee, maar dat die heidene wat dit offer, aan duiwels offer, en nie aan God nie. En ek wil nie hê dat julle met die duiwels gemeenskap moet hou nie. (So, met hierdie naaste mag jy nie gemeenskap hou nie!!)
Vers 21: Julle kan nie die beker van die Here drink en ook die beker van die duiwels nie. Julle kan nie deel hê aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwels nie. (Jy mag dus niks eet wat die halal merk op het nie)
Levit 19 Vers 17-18: Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berispe. Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor die kinders van jou volk wees nie, maar jy moet jou naaste liefhê soos jouself. (Weereens, jou naaste is jou volk, en jou volk alleen!)
Hand 7 Vers 22: En nadat hy die ouderdom van 40 jaar bereik het, het dit in sy hart opgekom om sy broers, die kinders van Israel, te besoek. (Jou broer is ook jou volk, en net jou volk!! Die antichris het sy eie broer. Die blankes word gebreinspoel om alles wat die Bybel ons beveel, oorboord te gooi. Voorbeelde hiervan is deurmekaar blyplekke, restaurante, swembaddens, skole, kerke, regerings ens. Ons word ook soort van gedreig dat indien ons nie met die swartes meng nie, ons as blanke volk geen voortbestaan het nie. Diegene wat hierdie bewerings maak is antichriste, en vertrou slegs op hulself omdat hulle geen God het nie, of andersins ken hulle nie hul Bybel of hul God nie, of hulle glo nie wat in die Bybel staan nie. Die nuwe Bybel is ook verander sodat dit die predikante pas.)
Psalm 91 Vers 7: Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand - na jou sal dit nie aankom nie.
Vers 8: Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.
Num 15 Vers 15: Een en dieselfde insetting geld vir die vergadering en die vreemdeling wat by jou vertoef. (Daar is ook vreemdelinge, almal is nie naastes nie!)
Efe 5 Vers 5: Want dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat ‘n afgodedienaar is, ‘n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie.
Fil 3 Vers 18: Want baie - van wie ek julle dit dikwels gesê het en nou ook onder trane sê - wandel as vyande van die kruis van Christus. (Nie jou naaste.)
Openb 21 Vers 8: Maar die ongelowiges en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leunaars, sal dit nie beërwe nie. Hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel. Dit is die tweede dood.
Joh 8 Vers 43: Waarom ken julle My spraak nie? omdat julle na My woord nie kan luister nie.
Vers 44: Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. In hom is daar geen waarheid nie. Hy is ‘n leuenaar, en die vader daarvan. (Ook daarom verstaan min mense regtig wie is jou naaste, omdat meeste mense die duiwel as hulle naaste het.)
Vers 47: Die wat uit God is, luister na die woorde van God. Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie.
Matt 7 Vers 21: Nie elkeen wat vir My sê: Here, Herel sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van My Vader wat in die hemele is. (Maar ons kerke sê nee, die Bybel sê: Almal wat My aanroep sal gered word! en hierdie versie word vergeet.)
Vers 22: Baie sal in daardie dag vir My sê: Here Here, het ons nie in U Naam geprofeteer en in U Naam duiwels uitgedrywe en in U Naam baie kragte gedoen nie? (Hierdie persone het die Here baie kere aangeroep. Dit bewys die stelling dat nie almal wat die Here aanroep sal gered word nie!)
Vers 23: En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk! (Dit sê duidelik dat jy moet ophou sonde doen, ophou ander gode dien, ophou afgodsoffers eet, ophou om dooies te raadpleeg, ophou om toordokters te raadpleeg, en te meng met die nasies, anders, al roep jy God aan, sal dit tevergeefs wees, want jy is nie werklik ‘n Christen as jy sulke dinge doen nie.)
Gal 5 Vers 19: En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, (egbreek) hoerery, onreinheid, ongebondenheid;
Vers 20: Afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap;
Vers 21: Afguns, moord, dronkenskap, brassery, en dergerlike dinge, dat die wat sulke dinge doen, nie die koninkryk van God sal beërwe nie.
Esra 9 Vers 2: Want hulle het van hulle dogters (swartes) vir hulleself en vir hul seuns geneem, sodat die Heilige geslag hom met die volke van die lande vermeng het; en die owerstes en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand gehad.
Vers 11: Doen dan nou wat God behaag en sonder julle af van die volke van die land. (Hoekom moet jy jou afsonder van jou naaste?)
Vers 12: Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van die land kan geniet en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in ewigheid. (Met ander woorde, hier sê die Woord: Met hierdie naaste van jou mag jy nie trou nie. Hy is dus nie jou naaste nie!)
Esra 10 Vers 2: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het.
Vers 3: Laat ons dan nou ‘n verbond met onse God sluit om al die vroue en wat uit hulle gebore is, weg te stuur volgens die raad van my heer en van die wat beef vir die gebod van onse God, en laat volgens die wet gehandel word. (Hulle is toe weggestuur.)
Vers 11: Doen nou wat God behaag, en sonder julle af van die volke van die land en van die vreemde vroue.
Exo 23 Vers 33: Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen My te sondig nie. Want jy sal hulle gode dien, ja, dit sal vir jou ‘n strik wees. (Ons het alreeds blanke sangomas, en baie van ons roep geeste op. Hierdie naaste van jou mag nie in jou land woon nie!!)
Dan 2 Vers 43: Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het - Hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aan mekaar vasklewe nie, net soos yster nie met klei meng nie.
Neh 9 Vers 2: En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders. (Indien ‘n skrifgeleerde (predikant - geleerd in die skrif) vir u sê: Ja, maar Jesus het gesê jy moet jou naaste liefhê soos jouself! Dan wys u vir hom hierdie verse, waar die Here ons beveel om ons af te sonder van die volke. Die wat dan om jou sal oorbly, is net jou volk, die blanke volk, en dit is jou naaste. Indien die skrifgeleerde of farriseër vir u sê: Ja, maar Jesus het gesê jy moet jou vyande liefhê soos jouself, dan wys u ook vir hom dieselfde. Hierdie vyand is jou naaste wat saam met jou woon, wat miskien vir jou geld skuld, of sy hond blaf jou wakker. Maar die ander vyande, ook vyande van God, sê Hy moet jy met die banvloek tref, hulle heeltemal uitroei. As die Farriseër vir jou sê: Maar Jesus het gesê: Van nou af is daar nie meer slaaf of vryman nie, maar almal is gelyk, dan sal jy antwoord: Lees eers daardie versie heeltemal. Dit sê ook van nou af is daar ook nie man of vrou nie, en as jy hom in daardie konteks wil verstaan, dan mag man dus met man trou, en die Vader sal dit nooit toelaat nie. Moet dus nie ‘n versie uit verband ruk om jou te pas nie!! Dit beteken slegs dat almal nou dieselfde kans het om gered te word. Die Vader het in Sy woord gesê dat hulle as slawe sal dien vir ewig, en nie net totdat Jesus kom nie. Jesus bedoel hiermee dat almal wat van nou af aan Hom glo, en die gebooie onderhou, gered kan word, en dat ons almal ‘n gelyke kans het, die slaaf en die vryman. En as hy vir jou sê: Jesus het almal gelyk gemaak op die aarde, en vrede gebring, dan sê jy vir hom:)
Matt 10 Vers 34: En Jesus sê: Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede op die aarde te bring nie, maar die swaard.
Exo 11 Vers 7: Maar teen geeneen van die kinders van Israel sal ‘n hond sy tong verroer nie, van die mense af tot die diere toe, dat julle kan weet dat die Here ‘n onderskeid maak tussen die Egiptenaars en die Israeliete. (Die Egiptenaars is afstammelinge van Gam, swartmense.)
Exo 32 Vers 27: En Moses sê vir die volk: So spreek die God van Israel: Laat elkeen sy swaard aangord aan sy heup. Gaan heen en weer van poort tot poort in die laer, en laat elkeen sy broer en elkeen sy vriend en elkeen sy naaste doodmaak. (Jou broer, jou vriend en jou naaste is dus almal in een laer of volk - blanke volk. Die swartes se naaste is sy eie volk.)
Levit 25 Vers 25: As jou broer verarm en van sy besittings verkoop, moet sy losser wat sy naasbestaande is, kom en hy moet los wat sy broer verkoop het.
Vers 35: En as jou broer by jou verarm en agter raak, moet jy hom ondersteun, soos ‘n vreemdeling en bywoner, dat hy by jou kan lewe.
Lev 25 Vers 44: Wat jou slaaf of jou slavin aangaan wat aan jou sal behoort - van die nasies wat rondom julle is, van hulle mag julle ‘n slaaf of slavin koop.
Vers 45: En ook van die kinders van die bywoners wat by julle vertoef - van hulle mag julle koop en van hulle geslag wat by julle is, wat hulle in julle land verwek het, en die sal vir julle ‘n besitting wees.
Vers 46: En julle mag die aan julle kinders na julle nalaat as ‘n erflike besitting; vir ewig mag julle hulle laat dien. (Hy is dus nie jou naaste wat jy liefhet nie.) Maar oor julle broers, die kinders van Israel, die een oor die ander, oor hom mag jy nie met hardheid heers nie.
Lev 25 Vers 39: En as jou broer (jou naaste) by jou verarm en hom aan jou verkoop, mag jy hom nie as slaaf laat dien nie.
Vers 40: Soos ‘n dagloner, soos ‘n bywoner, moet hy by jou wees; tot die Jubeljaar toe, moet hy jou dien.
Vers 41: Dan moet hy vry van jou weggaan, hy en sy kinders saam met hom.
Vers 42: Want hulle is My knegte wat Ek uit Egipteland uitgelei het; hulle mag nie verkoop word soos ‘n mens ‘n slaaf verkoop nie.
Vers 43: Jy mag nie met hardheid oor hom heers nie. (Weereens, jou naaste mag nie ‘n slaaf wees nie. Die Bybel maak ‘n onderskeid! Besef dit of gaan onder! Sien "Die laagste klas mens op aarde" in die inhoud. Job sê hulle moet met swepe uit die stede geslaan word, en ons gee vir hulle Mercedesse!)
Exo 21 Vers 2: As jy ‘n Hebreeuse slaaf koop, (jou naaste) moet hy ses jaar lank dien, maar in die sewende moet hy as vry man verniet weggaan.
Deut 15 Vers 14: Jy moet hom ‘n behoorlike voorraad saamgee van jou kleinvee en jou dorsvloer en jou wynpers.
Vers 18: Dit moet nie hard wees in jou oë as jy hom as vryman van jou laat weggaan nie, want die dubbele loon van ‘n dagloner het hy vir jou ses jaar lank ingedien. (Hier kan u weereens sien dat die Vader ‘n groot onderskeid maak. a) Die slaaf van die nasies rondom werk verniet vir ewig, en jou kinders erf hom by jou dood. b) Die dagloner van die nasies rondom werk teen ‘n dagloon. c) Die Hebreeuse man, jou broer en naaste, mag nie langer as ses jaar jou dien nie, en jy moet hom ‘n dubbele loon van die dagloner gee. Dit is dus nie Bybels om die volke om ons op te hef en om aan hulle dieselfde salaris as die blanke te betaal nie.)
Exo 21 Vers 7: As iemand sy dogter as slavin verkoop, mag sy nie soos die slawe weggaan nie; as sy haar heer nie beval nie, moet hy haar laat loskoop, maar nie aan ‘n vreemde volk nie. (In die ou dae, toe daar nog reg en geregtigheid was, het dit gebeur dat as ‘n man diep in die skuld raak, hy homself of sy kinders aan sy skuldeiser of sy naaste moet verkoop as werker vir ses jaar, om die skuld te delg. Dit is die rede hoekom daar ook partykeer Hebreërs was as slawe. Vandag steel die rykes van die armes, en laat hulself dan bankrot verklaar, en hulle kom niks oor nie. Daar is wel ook eerlike mense wat bankrot verklaar word, maar hulle is in die minderheid.)
Deut 17 Vers 15: Dan moet jy sekerlik ‘n koning oor jou aanstel wat die Here jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ‘n koning aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie. (Broer is dus slegs die blanke in jou eie land, en God sal ons straf as ons toelaat dat die vervloekte volk van Gam oor ons regeer.)
Lev 25 Vers 47: En as ‘n vreemdeling of bywoner by jou vermoënd word, en jou broer by hom verarm ...
Vers 49: Of sy oom of sy oom se seun kan hom los, of een van sy naaste bloedverwante uit sy geslag. (Hy mag nie die bywoner of vreemdeling dien nie.)
Num 1 Vers 52: En die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen op sy laerplek en elkeen by sy vaandel. (Is dit apartheid? dis al wat ons wil hê! Daar was twaalf stamme in Israel, van dieselfde volk, en selfs hulle moes apart woon volgens die wet van God!)
Num 2 Vers 2: Die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen by sy vaandel by die veldtekens van hulle families.
Jer 34 Vers 9: Dat elkeen sy slaaf en slavin, ‘n hebreeuse man of vrou, vry moet laat weggaan, sodat niemand ‘n Jood, sy broer, vir hom diensbaar sou maak nie.
Vers 14: Aan die einde van sewe jaar moet julle elkeen sy broer, die Hebreër wat aan jou verkoop is, en jou ses jaar lank gedien het, laat weggaan.
Vers 17: Julle het na my nie geluister om ‘n vrylating uit te roep elkeen vir sy broer en vir sy naaste nie.
(Hier voorspel die Bybel aan ons wat aan die einde gaan gebeur.)
Daniël 11 Vers 43: Die (antichris) sal mag hê oor baie skatte van goud en silwer terwyl die Libiërs en Kusiete (swartmense) hom volg. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: