Woensdag 17 Maart 2010

Mag ons met swartmense trou?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 24 Vers 38: Maar jy moet gaan na die huis van my vader en na my geslag en vir my seun ‘n vrou gaan haal.
Gen 28 Vers 1: Jy mag geen vrou neem uit die dogters van Kanaan nie. (Swartmense.)
Josua 23 Vers 12: Want as julle ooit mag afwyk, en hierdie nasies aanhang wat nog met julle saam oorgebly het, en julle met hulle verswaer, en julle met hulle en hulle met julle meng,
Vers 13: Weet dan verseker dat die Here julle God hierdie nasies nie langer voor julle uit sal verdrywe nie; maar hulle sal vir julle ‘n vangnet en ‘n strik wees en ‘n angel in julle sye en dorings in julle oë, totdat julle omkom uit hierdie goeie land wat die Here julle God aan julle gegee het.
Deut 7 Vers 3: Jy mag jou ook met hulle nie verswaer nie - jy mag jou dogter nie gee aan sy seun, en sy dogter nie neem vir jou seun nie;
Vers 4: Want hy sal jou seun van My afvallig maak, sodat hulle ander gode dien en die toorn van die Here teen julle ontvlam en Hy jou gou verdelg.
Deut 20 Vers 16: Maar van die stede van hierdie volke wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, moet jy niks wat asem haal, laat lewe nie.
Vers 17: Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: Die Hetiete en Amoriete, die Kanaaniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiere, soos die Here jou God jou beveel het. (Meeste swart volke.)
Gen 26 Vers 34: Toe Esau veertig jaar oud was, het hy met Judit en Basmat getrou. Albei was Hetiete. (Swartvroue, en God het hom daaroor gehaat.)
Vers 35: En hulle was vir Isak en Rebekka ‘n bitter verdriet.
Gen 27 Vers 46: Verder sê Rebekka vir Isak: Ek is moeg vir my lewe vanweë die dogters van Het.
Gen 28 Vers 9: Toe hy Esau na Ismael gegaan en vir hom Nebajot by sy vroue as vrou geneem. (Afstammeling van Gam)
Gen 36 Vers 2: Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaan.
Rom 9 Vers 13: Soos geskrywe is: God het Jakob liefgehad, maar vir Esau gehaat.
Esra 9 Vers 1: Die owerstes het aan Esra gesê: Die volk van Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kanaaniete, Hetiete, Feresiete, ens.
Vers 2: Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hul seuns geneem, sodat die heilige geslag hom met die volke van die lande vermeng het. En die owerstes en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand gehad. (En ons word aangemoedig om dieselfde te doen, kamstig vir selfbehoud, maar hulle vertrou nie op die Here vir selfbehoud nie, maar op hulself.)
Hos 8 Vers 4: Hulle het konings aangestel, maar nie uit My nie; hulle het vorste gekies, maar sonder My wete. (Die geskiedenis herhaal homself.)
Esra 9 Vers 4: En by my het almal bymekaargekom wat gebeef het vir die woorde van die God van Israel; oor die ontrou van die ballinge.
Vers 6: Toe het Esra gebid: My God, ek voel te beskaamd en verleë om my aangesig tot U, my God, op te hef. Want ons ongeregtighede het oor ons hoof gegroei, en ons skuld is hemelhoog. (Oor die vermenging.)
Vers 11: Ons het nie gedoen wat U deur U knegte, die profete, beveel het deur te sê: Die land waar julle inkom om dit in besit te neem, is ‘n onrein land vanweë die onreinheid van die volke van die lande, deur hulle gruwels waarmee hulle dit van die een end tot die ander vervu1 het in hulle onreinheid.
Vers 12: Gee dan nou nie julle dogters aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van die land geniet, en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in ewigheid. (Ons owerstes gee ons land weg, sluit verbonde met die antichris, en soek hulle vrede. Dit is waarteen God al duisende jare gelede gewaarsku het. Vandag pluk ons die vrugte van die oortredinge van ons leiers, en moet ons miljoene swartmense aan die lewe hou uit belastinggelde, en daardeur kan ons nie meer die goeie van die land geniet nie, en ons kinders kan ook nooit weer die grond erf wat weggegee word nie. Ons leiers vertrou op hulleself, in plaas van op God.)
Vers 14: Sal ons weer U gebooie verbreek en ons verswaer met hierdie gruwelike volke? sal U nie op ons vertoorn wees, totdat ons vernietig is, sodat daar geen oorblyfsel of vrygeraakte meer is nie? (Let wel, gruwelike volke, maar ons noem hulle naastes.)
Esra 10 Vers 2: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het. Maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak.
Vers 3: Laat ons dan nou ‘n verbond met onse God sluit om al die vroue, en wat uit hulle gebore is, weg te stuur, en laat volgens die wet gehandel word.
Vers 7: Hulle het toe almal laat bymekaarkom, en die wat nie kom nie, se goed sal met die banvloek getref word, en hy sal ook nie meer ‘n Israeliet wees nie.
Vers 10: Esra sê toe aan hulle: Julle was ontrou en het vreemde vroue getrou om die skuld van Israel te vermeerder.
Vers 11: Gee dan nou aan die Here, die God van julle vaders, die eer, en doen wat Hom behaag, en sonder julle af van die volke van die land, en van die vreemde vroue.
Vers 19: En die volk het hul hand daarop gegee dat hulle hul vroue sou wegstuur.
Neh 10 Vers 30: Verder dat ons ons dogters nie sou gee aan die volk van die land, en hulle dogters nie sou neem vir ons seuns nie.
Neh 13 Vers 1: Op die dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie.
Vers 3: En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder.
Neh 13 Vers 23: In die dae het ek ook Jode gesien wat Asdodiese, Ammonitiese, Moabitiese vroue getrou het.
Vers 24: En van hulle kinders het die helfte Asdodies gepraat, of die taal van watter volk ookal; maar hulle kon geen Joods praat nie.
Vers 25; Daarom het ek met hulle getwis en hulle gevloek; en sommige van hulle geslaan en die hare uitgepluk, en hulle by God besweer. Julle mag julle dogters nie aan hulle seuns gee, en julle mag nie van hulle dogters vir julle seuns of vir julle self neem nie.
Vers 26: Het Salomo, die koning van Israel, nie deur hulle gesondig nie? (Die vreemde vroue het hom sonde laat doen.Hy het altare gebou vie afgode.)
Vers 27: Moet ons nou van julle hoor dat julle al hierdie groot kwaad doen, om ontrou te handel teenoor God deur vreemde vroue te trou?
Vers 28: En een van die seuns van Jojada, die seun van die hoëpriester Eljasib, was die skoonseun van Sanballat, die Horoniet; daarom het ek hom van my af weggejaag.
Dan 2 Vers 43: Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het - hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aan mekaar vasklewe nie (Sal nie met mekaar kan saamleef nie) net soos yster nie met klei meng nie. (Hier vertel Daniël vir ons wat aan die eindtyd gaan gebeur. In ons tyd, maar ons ploeter maar voort.)
Num 36 Vers 6: Dit is die saak wat die Here aangaande die dogters van Selofhad beveel het: Laat hulle die vroue word van hom wat goed is in hulle oë; hulle moet net trou in ‘n geslag van die stam van hulle vader.
Vers 7: Sodat die erfdeel van Israel nie van stam tot stam oorgaan nie; want Israel moet elkeen die erfdeel van die stam van sy vaders vashou. (Apartheid.)
Vers 8: En elke dogter wat ‘n erfdeel kry, uit die stamme van Israel, moet die vrou word van een uit die geslag van die stam van haar vader, sodat Israel elkeen die erfdeel van sy vaders kan erwe.
Vers 9: So sal dan die erfdeel nie van een stam na ‘n ander oorgaan nie; want die stamme van Israel moet elkeen sy erfdeel vashou. (Nou word dit onteien.) (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: