Vrydag 19 Maart 2010

Die koning van die diere

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Job 40 Vers 10: Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het saam met jou. Gras eet hy soos ‘n bees.
Job 41 Vers 24: Sy gelyke is daar op die aarde nie, die skepsel sonder vrees.
Vers 25: Hy kyk alles aan wat hoog is; hy is koning oor al die trotse roofdiere. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: