Sondag 21 Maart 2010

Begrawe of veras? en beendere


GAAN NA OUER PLASING AAN ONDERKANT VAN BLADSY

1 Sam 25 Vers 1: En Samuel het gesterwe, en die hele Israel het saamgekom en oor hom gerouklaag en hom begrawe in sy huis in Rama.
Josua 24 Vers 30: En hulle het Josua begrawe op sy erfdeel.
Vers 33: En hulle het Eliasar begrawe op die heuwel van sy seun Pinehas.
Deut 34 Vers 6: En God het Moses, in die dal in die land Moab, teenoor Bet-peor, begrawe; en niemand het tot vandag toe sy graf geken nie.
(Die siel is in die bloed geleë. Sien waar is die siel geleë. Volgens die Bybel is die siel onvernietigbaar. Daarom sal bv. die valse profeet lewendig in die poel van vuur gewerp word, en almal wat nie opgeskrywe is in die boek van die lewe nie, saam met hom, en hulle sal vir ewig gepynig word. Die siel kan dus deur vuur gepynig word. Indien jy dus nie doodseker is dat jou siel onmiddellik jou liggaam verlaat nadat jy dood is nie, gaan jy veroorsaak dat jou siel nou al in ‘n vuur gepynig word met verassing by jou dood. Die lewende siel, wat selfs die kleinste gogga ook besit, moenie verwar word met jou Gees nie. Dit is die Gees van God wat dadelik by jou dood terugkeer na God, nie jou siel nie.)
Dan 12 Vers 2: En baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe, en sommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik. (Dit lyk dus of die siel partykeer in die liggaam agterbly.)
Joh 5 Vers 28: Moenie julle hieroor verwonder nie, want daar kom ‘n uur wanneer almal wat in die grafte is, Sy stem sal hoor.
Jes 26 Vers 19: U dode sal herlewe, My lyke sal opstaan. Waak op en jubel, julle wat in die stof woon!
1 Sam 31 Vers 12: Toe het al die dapper manne hulle gereed gemaak en die hele nag deur getrek; en hulle het die lyk van Saul en die lyke van sy seuns van die muur van Bet-san afgehaal en by Jabes gekom en hulle daar verbrand. (Om die vleis van die bene af te kry)
Vers 13: En hulle het hul gebeente geneem en onder die tamarisk in Jabes begrawe en sewe dae lank gevas.
11 Sam 21 Vers 12: Toe het Dawid gegaan en die bene van Saul en die bene van sy seun Jonatan van die burgers van Jabes in Gillead gaan haal.
Vers 13: Hulle het ook die bene van die wat opgehang is versamel. (Sien 11 Sam 21 Vers 6.)
Vers 14: En al die bene in die land Benjamin, in Sela, in die graf van sy vader Kis begrawe.
11 Kon 23 Vers 18: Daarop sê hy: Laat hom met rus, laat niemand sy bene verroer nie. En hulle het sy bene met die bene van die profeet wat uit Samaria gekom het, met rus gelaat. (Hoekom hom met rus laat? was sy siel in sy bene?)
Openb 1 Vers 7: Kyk, Hy kom met die wolke en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het.
(Diegene wat Hom gekruisig het is 2000 jaar gelede oorlede, maar selfs hulle sal Jesus sien met die wederkoms. Hulle is dus nog op aarde.)
Eseg 37 Vers 1: En die Here het my uitgebring deur die gees, en my neergesit in die laagte; dit was vol bene.
Vers 2: Daar het ‘n groot menigte oor die laagte gelê, en kyk, hulle was baie dor.
Vers 3: Toe sê hy vir my: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word?
Vers 4: Daarop sê hy vir my: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die Here!
Vers 5: So spreek die Here Here tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees (Nie siel nie) in julle in, sodat julle lewendig kan word.
Vers 6: En Ek sal senings op julle lê en vlees oor julle laat opkom en ‘n vel oor julle trek en gees in julle gee sodat julle lewendig kan word; en julle sal weet dat Ek die Here is. (En jy wat jou bene tot poeier verbrand het?)
Vers 7: Ek het toe geprofeteer, en kyk, daar was ‘n geruis, ‘n beroering! en die bene het nader gekom, elkeen na sy been.
Vers 8: Toe kyk ek, en daar was senings op hulle, en daar het vlees op gekom, en ‘n vel is bo-oor hulle getrek, maar daar was geen gees in hulle nie.
Vers 9: En hy sê vir my: Profeteer, en sê aan die gees: So spreek die Here Here: Kom aan uit die vier windstreke, o gees, en blaas in hierdie dooies, dat hulle lewendig kan word!
Vers 10: Toe het die gees in hulle gekom, en hulle het lewendig geword en op hulle voete gaan staan - ‘n ontsaglike groot leër!
Vers 11: Toe sê hy vir my: Mensekind, hierdie bene is die hele huis van Israel.
Vers 12: Kyk, Ek sal julle grafte oopmaak, en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk! en Ek sal julle bring in die land van Israel. (Met die wederkoms)
Vers 13: En julle sal weet dat Ek die Here is as Ek julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom.
Vers 14: En Ek sal My Gees in julle gee, dat julle lewendig kan word; en Ek sal julle vestig in julle land; en julle sal weet dat Ek die Here, dit gespreek en gedoen het.
Exo 13 Vers 19: En Moses het die gebeente van Josef met hom saamgeneem, want hy het die kinders van Israel plegtig laat sweer en gesê: God sal eindelik op julle ag gee. Bring dan my gebeente saam met julle hiervandaan op.
11 Kon 13 Vers 20; en Elisa het gesterwe en hulle het hom begrawe.
Vers 21: En terwyl hulle besig was om ‘n man te begrawe, sien hulle meteens ‘n bende Arameërs, en hulle gooi die man in Elisa se graf. Toe die man se liggaam in aanraking kom met Elisa se gebeente, het hy lewendig geword, en opgestaan op sy voete.
Mark 6 Vers 29: En toe Johannes se dissipels hoor van sy dood, het hulle gekom en sy lyk weggeneem en dit in ‘n graf neergelê.
Amos 2 Vers 1: Omdat Moab die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het, daarom sal Ek ‘n vuur slinger in Moab en dit sal die paleise van Kerijot verteer; en Moab sal met oorlogsrumoer sterwe.
Vers 3: En al die vorste saam met die regeerder doodmaak.
Vers 4: Omdat hulle die wet van die Here verwerp het,
Vers 5: Sal Ek ‘n vuur slinger in Juda, en dit sal die paleise van Jerusalem verteer.
Matt 27 Vers 52: En die grafte het oopgegaan, en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan. (Dit was met Jesus se opstanding, nie die wegraping wat ons raak nie.)
Vers 53: En na die opstanding het hulle uit die grafte uitgegaan en in die Heilige stad ingekom en aan baie verskyn.
Joh 6 Vers 39: En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat almal wat Hy My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag.
Vers 40: En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag hê; en Ek sal hom opwek in die laaste dag.
Vers 44: Niemand kan na My toe kom, as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. (Bene blyk verskriklik belangrik te wees, en met verassing word dit verbrand tot as.) (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Voorspelling aangaande Suid Afrika


GAAN NA OUER PLASING AAN ONDERKANT VAN BLADSY

Voorspelling aangaande Suid-Afrika, en die Kussiete (Swartmense)

Jes 18 Vers 1: Wee die land van vlerkgegons (baie insekte?) wat anderkant die riviere van Kus lê; (vanaf Israel gesien, oorkant die groot riviere wat die land deurkruis by Angola, aan die onderkant van Afrika. Zambesi, Okavango, Kunene, Limpopo, Krokodil. Kus is swartmense. Ons is die enigste groot blanke bevolking anderkant Kus)
Vers 2: Wat boodskappers stuur oor die groot water (die swart leiers is gedurig oorsee) en in skuite van biesies oor die waters! (Dit is bekend. Slegs die swartes gebruik skuite van biesies.) Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie (lang mense) met die blink vel, (wit vel) na die wyd en syd gevreesde volk, (ons land is die sterkste in afrika, en dit is so, al die swartes vrees ons) die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, (ons is gewoond om te gebied) wie se land deur riviere deursny word.
Vers 6: Julle (die swartes) word almal saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter.
Vers 7: In die tyd sal aan die Here van die leërskare geskenke gebring word van die hoog uitgegroeide volk met die blink vel en van die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word, na die plek van die Naam van die Here van die leërskare, na die berg Sion. (Die blankes sal dus nog steeds bestaan, ons gaan dit oorleef! prys die Here! Ons gaan kos aanry na die land Israel, waar 'n verskriklike hongersnood sal wees.)
Joël 2 Vers 19: Kyk, ek stuur vir julle koring en mos en olie, sodat julle daarvan versadig word, en ek maak julle nie meer ‘n voorwerp van smaad onder die nasies nie. (Ons word gehaat deur almal oor apartheid. Suid-Afrika sal dit aan Israel stuur.)
Safanja 3 Vers 8: Daarom, verwag My, spreek die Here, op die dag wat ek My gereed maak vir die buit; want dit is My strafoordeel om nasies te versamel. Koninkryke te vergader om My grimmigheid oor hulle uit te stort; want die ganse aarde sal deur die vuur van My ywer verteer word!
Vers 10: Oorkant die riviere van Kus vandaan sal My aanbidders, My verstrooide gemeente, My offerande bring. (Van al die nasies, sal ons dus nog oorbly, om die offer te kan bring.)
Jer 17 Vers 5: So sê die Here: Vervloek is die man wat op die mens vertrou.
Vers 33: En die wat deur die Here verslaan is, sal die dag lê van die een einde van die aarde tot die ander. Hulle sal nie beklaag of versamel of begrawe word nie. Hulle sal mis op die aarde wees.
Jer 45 Vers 5: En sou jy vir jou groot dinge soek? soek dit nie, want kyk, ek bring onheil oor alle vlees, spreek die Here; maar Ek sal jou siel vir jou as buit gee in al die plekke waarheen jy sal gaan. (Jy sal bly lewe.)
Miga 7 Vers 14: Maar die aarde sal ‘n wildernis word vanweë sy inwoners, weens hulle handelinge.
Nahum 1 Vers 5: Die berge bewe voor Hom, en die heuwels smelt weg, en die aarde rys op voor Sy aangesig, ja, die wêreld en almal wat daarin woon.
Sag 2 Vers 11: En baie nasies sal hulle in die dag by die Here aansluit, en hulle sal My tot ‘n volk wees.
Sag 6 Vers 15: En die wat vêr is, sal kom en aan die tempel van die Here bou. (Sien: Die nuwe tempel van Jesus in inhoud.)
Hand 3 Vers 25: Toe God vir Abraham gesê het: En in jou saad sal al die geslagte van die aarde geseën word.
Efe 1 Vers 11: Daarom, onthou dat julle wat vroeër heidene in die vlees was en onbesnedenes genoem word deur die sogenaamde besnydenis wat in die vlees met hande verrig word,
Vers 12: Dat julle in die tyd sonder Christus was, vervreemd van die burgerskap van Israel en vreemdelinge ten aansien van die verbonde van die belofte, sonder hoop en sonder God in die wêreld.
Vers 13: Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër vêr was, naby gekom deur die bloed van Christus.
Vers 17: En Hy het die evangelie van vrede kom verkondig aan julle wat vêr was en aan die wat naby was. (Die 1000 jaar van vrede.)
Vers 18: Want deur Hom het ons albei die toegang deur een Gees tot die Vader.
Vers 19: So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God.
Efe 3 Vers 6: Dat die heidene mede-erfgename is en medelede van die liggaam en mededeelgenote aan Sy belofte in Christus deur die evangelie.
Sag 14 Vers 21: En in die dag sal daar geen Kanaaniet in die huis van die Here van die leërskare meer wees nie. (Geen swartman).
Jes 8 Vers 9: Maak geraas, o volke, en - stort inmekaar; en luister, alle vêr plekke van die aarde! gord julle en - stort inmekaar.
Jes 14 Vers 1: Want die Here sal hom oor Jakob ontferm, en hy sal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig; en die vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob.
Jes 14 Vers 7: Die hele aarde rus, is stil; hulle breek uit in jubel.
Jes 24 Vers 1: Kyk, die Here maak die aarde woes en leeg en verwoes dit, en hy keer sy oppervlakte om en verstrooi sy bewoners.
Vers 2: Dieselfde lot tref die volk en die priester, die slaaf en sy heer, die slavin en haar meesteres, die koper en verkoper, die uitlener en die lener, die skuldeiser en die skuldenaar.
Vers 3: Die aarde word heeltemal leeg gemaak en heeltemal geplunder, want die Here het hierdie woord gespreek.
Vers 4: Die aarde treur, dit verwelk; die wêreld versmag, dit verwelk; en die hoogstes van die mense van die aarde versmag. (Die laaste 3.5 jaar sal geen reën val nie.)
Jes 56 Vers 3: En laat die uitlander wat hom by die Here aangesluit het, nie spreek en sê: Die Here sal my gewis afskei van sy volk nie; en laat die ontmande nie sê: Kyk, ek is ‘n droë boom nie.
Vers 6: En die uitlanders wat hulle by die Here aangesluit het, om Hom te dien en om die Naam van die Here lief te hê deur Sy knegte te wees - elkeen wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en julle wat vashou aan My verbond,
Vers 7: Hulle sal Ek bring na My heilige berg.
Jes 8 Vers 13: Die Here van die leërskare - Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en Hy julle verskrikking wees!
Jes 8 Vers 14: Dan sal Hy vir julle ‘n heiligdom wees, maar ‘n klip waar ‘n mens teen stamp, en ‘n rots waar ‘n mens oor struikel, vir die twee huise van Israel, ‘n vangnet en ‘n strik vir die inwoners van Jerusalem. (Hulle het Hom gekruisig.)
Jes 24 Vers 21: En in die dag sal die Here besoeking doen oor die leërskare van die hoogte in die hoogte en oor die konings van die aarde op die aarde;
Vers 22: En hulle sal opgesluit word soos gevangenes opgesluit word in ‘n kuil en bewaar word in ‘n kerker; maar na baie dae sal daar op hulle ag gegee word.
Vers 23; En die maan sal rooi word van skaamte, en die son sal skaam wees; want die Here van die leërskare sal regeer op die berg Sion en in Jerusalem, en voor Sy oudstes sal daar heerlikheid wees.
Jes 28 Vers 22: Want ek het van die Here van die leërskare gehoor ‘n verdelging wat vas besluit is, oor die hele aarde.
Jes 51 Vers 12: Ek is dit wat julle troos! wie is jy, dat jy bevrees is vir die mens wat moet sterwe, en vir die mensekind wat oorgegee word soos gras?
Jes 60 Vers 12: Want die nasie en die koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal ondergaan, en hulle sal sekerlik verwoes word.
Jes 61 Vers 5: Die vreemdeling sal staan en julle kleinvee oppas, en uitlanders sal julle landbouers en wynboere wees.
Vers 6: Maar julle sal priesters van die Here genoem word; aan julle sal gesê word: Dienaars van onse God! julle sal die rykdom van die nasies eet en op hulle heerlikheid julle beroem.
Jes 62 Vers 2: En jy sal met ‘n nuwe naam genoem word wat die mond van die Here sal noem.
Psalm 58 Vers 11: Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose.
Psalm 58 Vers 12: En die mense sal sê: Gewis, daar is vrug vir die regverdige; gewis, daar is ‘n God wat op die aarde oordeel.
Psalm 69 Vers 36: Want God sal Sion verlos en die stede van Juda bou; en daar sal hulle woon en dit besit.
Obadja 1 Vers 15: Want die dag van die Here is naby oor al die nasies; soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word. Jou daad sal op jou hoof neerkom.
Jes 3 Vers 10: Sê aan die regverdige dat dit met hom goed sal gaan; want die vrug van hul handelinge sal hul eet.
Vers 11: Wee die goddelose! met hom gaan dit sleg; want wat sy hande gewerk het, sal hom aangedoen word.
Jes 26 Vers 2: Maak oop die poorte, dat die regverdige nasie kan ingaan wat die trou bewaar!
Vers 3: U sal ‘n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrou op U.
Jes 35 Vers 4: Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk! wees nie bevrees nie! kyk, julle God kom met wraak, met Goddelike vergelding; Hy Self sal kom en julle verlos. (Ook Rhodesië, Suid Afrika en Namibia.)
Joh 10 Vers 16: En Jesus sê: Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na My stem luister, en dit sal wees een kudde, een herder.
Rom 9 Vers 24; Ons naamlik wat Hy geroep het, nie alleen uit die Jode nie, maar ook uit die heidene.
Vers 25: Soos Hy ook in Hosea sê: Ek sal die wat nie My volk is nie, My volk noem; en haar wat nie bemin is nie, beminde.
Vers 26: En in die plek waar aan hulle gesê is: Julle is nie My volk nie! daar sal hulle genoem word kinders van die Lewende God. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )