Maandag 15 Maart 2010

Val van die koning van Babel.

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jes 14 Vers 1: Want die Here sal hom oor Jakob ontferm, en hy sal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig. En die vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob.
Vers 2: En die volke sal hulle neem en op hul woonplek bring; en die huis van Israel sal hulle in die land van die Here as besitting vererwe, as slawe en slavinne; en hulle sal die gevange hou wat hulle as gevangenes weggevoer het, en oor hulle drywers heers.
Vers 7: Die hele aarde rus, is stil, hulle breek uit in jubel.
Vers 9: Die doderyk daaronder is in beroering om jou ontwil, jou koms tegemoet; dit wek om jou ontwil die skimme op, al die bokke van die aarde; dit laat al die konings van die aarde van hul trone opstaan. (Die antichris met sy valse profeet)
Vers 12: Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester, seun van die dageraad! hoe lê jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van nasies! (Satan word 1000 jaar gebind.)
Vers 13: En jy het in jou hart gesê: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van God en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die noorde.
Vers 14: Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!
Vers 15: Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in die diepste plekke van die kuil!
Vers 16: Die wat jou sien, beskou jou, hulle let op jou en sê: Is dit die man wat die aarde laat sidder het, koninkryke laat beef het?
Vers 17: Die wêreld soos ‘n woestyn gemaak en sy stede verwoes het, wat sy gevangenes nie losgelaat het huis toe nie?
Vers 18: Al die konings van die nasies, hulle almal rus met eer, elkeen in sy huis;
Vers 19: Maar jy is gewerp, ver van jou graf, soos ‘n afskuwelike uitspruitsel, oordek met die wat verslaan is, wat deurboor is met die swaard, wat neerdaal na die klippe van die grafkuil soos vertrapte aas.
Vers 20: Jy word nie met hulle in die graf verenig nie, want jy het jou land verwoes, jou volk gedood; die nageslag van die kwaaddoeners word vir ewig nie genoem nie.
Jes 14 Vers 21: Maak ‘n slagbank gereed vir sy seuns, om die ongeregtigheid van hulle vaders ontwil, dat hulle nie opstaan en die aarde in besit neem en die bodem van die wêreld vol stede maak nie.
Vers 22: So sal Ek dan teen hulle opstaan, spreek die Here, en van Babel (Afstammeling van Gam, swartmense) uitroei die naam en die oorblyfsel, kroos en nageslag, spreek die Here. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: