Saterdag 20 Maart 2010

Waar kom swartmense en kleurlinge vandaan?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Hos 7 vers 8: Efraim - Hy vermeng hom met die volke; Efraim is ‘n roosterkoek wat nie omgekeer is nie. (Half swart).
Efe 6 Vers 8: Omdat julle weet dat elkeen vir die goeie wat hy doen, loon van die Here sal ontvang, of hy ‘n slaaf is of ‘n vryman.
Vers 9: Omdat julle weet dat by Hom geen aanneming van die persoon is nie.
(Noag het die hele nageslag van Gam vervloek deur Gam se eersgeborene te vervloek, naamlik Kanaan.)
Exo 13 Vers 11: En as die Here jou in die land van die Kanaaniete (Swart mense) bring, soos Hy aan jou en jou vaders met ‘n eed beloof het, en Hy dit aan jou gee.....
Gen 9 Vers 18: En die seuns van Noag wat uit die ark uitgegaan het, was Sem en Gam en Jafet. En Gam was die vader van Kanaan.
Vers 19: En met hulle Begin die uitbreiding van al die aardbewoners.
Vers 24: Toe Noag van sy wyn wakker word en merk wat sy jonger seun (Gam) hom aangedoen het, (Aangedoen – nie vir hom gelag nie! Hy was kaal. Iemand het sy klere uitgetrek terwyl hy dronk was, en hom iets aangedoen, miskien 'n homoseksuele daad.)
Vers 25: Sê hy: Vervloek is Kanaan! (Sy eersgeborene) ‘n Kneg van die knegte moet hy wees vir sy broers. (Wie is vandag nog knegte oor die aarde?)
Vers 26: Geseënd is die Here, die God van Sem. Maar Kanaan moet sy dienskneg wees.
Vers 27: Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! maar Kanaan moet sy dienskneg wees.
Klaagl 5 Vers 7: Ons vaders het gesondig; hulle is daar nie meer nie, en ons dra hulle ongeregtighede.
Vers 8: Knegte heers oor ons. (Swartmense - Babel se inwoners.)
Vers 11: Hulle het vroue in Sion onteer, jonkvroue in die stede van Juda.
Gen 10 Vers 6: En die seuns van Gam was: Kus. (Dit is bekend dat die Kussiete swart was. Dit is so in die Bybel geskrywe:)
Jer 13 Vers 23: So min as ‘n luiperd die kolle op sy vel kan verander, so min kan ‘n Kussiet die kleur van sy vel verander (swart). En Misraem en Put en Kanaan.
Gen 10 Vers 7: En die seuns van Kus was: Seba en Hawila en Sibta en Raema en Sabtega. En die seuns van Raema: Skeba en dedan. (Dit is ook bekend dat die koningin van Skeba swart was - tekeninge op die Piramides)
Vers 8: Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om ‘n geweldenaar op aarde te wees. (Dit is bekend dat die swartmense geweldenaars is.)
Vers 9: Hy was ‘n geweldige jagter voor angesig van die Here. (Dit is vandag nog so. Amper al ons weermag se spoorsnyers is swart.)
Vers 10: En die begin van sy ryk was Babel. (Ons sê vandag nog: ‘n Babelse verwarring) en Ereg en Akkad en Kalne in die land Sinear. En Nineve en Rehobot-ir en Kalag. En Resen.
Vers 13: En Misraim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete.
Vers 14: En die Patrusiete en Kasluhiete - waaruit die Filistyne voortgekom het. (U weet hoe hulle die Israeliete versondig het in die dae van Simson) en die Kaftoriete.
Gen 10 Vers 15:LANDE VAN KANAAN: (Kanaaniete, swartmense)
Sidon, Het (Hetiete) Jebusiete, Amoriete, Girgasiete, Hewiete, Arkiete, Siniete, Arwadiete, Semariete, Hamatiete. (Die lande van Gam is aan Israel gegee.)
1 Kon 9 Vers 20: Al die mense wat oorgebly het van die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, wat nie uit die kinders van Israel was nie,
Vers 21: Hulle kinders wat na hulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel nie met die banvloek kon tref nie, hulle het Salomo laat opkom vir dwangarbeid tot vandag toe.
Psalm 105 Vers 44: En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem. (Let op. Dit was meestal swart volke. Die Bybel noem hulle dus heidene, maar ons weet mos beter.)
Exo 3 Vers 8: Daarom het Ek neergedaal om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos, en hulle te gee ‘n land wat oorloop van melk en heuning, na die woonplek van die Kanaaniete en Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete.
Deut 20 Vers 16: Maar van die stede van hierdie volke wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, moet jy niks wat asem haal, laat lewe nie.
Vers 17: Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: Die Hetiete en Amoriete, die Kanaaniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, soos die Here jou God jou beveel het. (Swart volke van Gam.)
Gen 26 Vers 34: Toe Esau veertig jaar oud was, het hy met Judit en Basmat getrou. Albei was Hetiete.(Swart, van HET)
Vers 35: En hulle was vir Isak en Rebekka ‘n bitter verdriet.
Gen 27 Vers 46: Verder sê Rebekka vir Isak: Ek is moeg vir my lewe vanweë die dogters van Het.
Gen 10 Vers 19: En die gebied van die Kanaaniete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra (Homoseksuele) en Adma en Seboim tot by Lesa.
Vers 20: Dit was die seuns van Gam volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, in hulle nasies.
Jer 13 Vers 23: Kan ‘n Kusiet sy vel verander of ‘n luiperd sy vlekke?.
Josua 23 Vers 7: Dat julle met hierdie nasies, wat met julle saam oorgebly het, nie meng nie;
Esra 9 Vers 12: Gee dan nou nie julle dogters aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie hulle vrede en geluk nie
Vers 14: Sal ons weer U gebooie verbreek en ons verswaer met hierdie gruwelike volke? sal U nie op ons vertoorn wees, tot dat ons vernietig is, sodat daar geen oorblyfsel of vrygeraakte meer is nie?
Esra 10 Vers 2: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het. Maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak.
Vers 3: Laat ons dan nou ‘n verbond met onse God sluit om al die vroue, en wat uit hulle gebore is, weg te stuur, en laat volgens die wet gehandel word.
Deut 7 Vers 1: As die Here jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: Die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaaniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy;
Vers 2: Dan moet jy hulle geheel en al met die banvloek tref; jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie.
Vers 3: Jy mag jou met hulle nie verswaer nie;
Vers 4: Want dan sal die toorn van die Here teen julle ontvlam en Hy sal julle verdelg.

(En watter kleur is die uitverkore volk van God?)
1 Sam 16 vers 12: En Dawid was rooierig, met mooi oë en ‘n mooi voorkoms.
Hoogl van Salomo 5 Vers 10: My beminde is skitterend wit en rooi, (blosend.)
Vers 11: Sy hoof is goud, (gelaatskleur bruingebrand) suiwer goud; sy haarlokke is golwende, swart soos ‘n raaf.
Hoog16 Vers 5: U hare is soos ‘n kudde bokke wat van Gilead afgolf.
Hoog17 Vers 4: U hals is soos ‘n ivoortoring. (Wit.)
Vers 5: U hoof op u is soos die Karmel, en die golwende hare op u hoof soos purper. Klaagl 4 Vers 7: Haar vorste was helderder as sneeu, witter as melk, rooier van liggaam as korale, hulle gestalte ‘n saffier.
Exo 2 Vers 11: En toe sien Moses hoe ‘n Egiptiese man (afstammeling van Gam, swart) ‘n Hebreeuse man, een uit sy broers, slaan.
Vers 12: En toe hy sien dat daar niemand was nie, het hy die Egiptenaar doodgeslaan, en hom in die sand begrawe. (En Moses was baie geseënd daarna. Hy het hoof oor die hele Israel geword, hy het ‘n heiden doodgeslaan, daarom was dit nie moord nie.)
Deut 17 Vers 15: Dan moet jy sekerlik ‘n koning oor jou aanstel wat die Here jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ‘n koning aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie. (Broer is dus slegs die blanke in jou eie land, en God het ons nou weer gestraf sodat Gam oor ons regeer.)
Deut 23 Vers 2: Geen baster mag in die vergadering van die Here kom nie. Selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die Here nie kom nie. (Hierdie Vers is uit die nuwe Bybel verwyder deur die hoofde van ons kerke en met goedkeuring van ons leiers, omdat van die hoofde swart is.
Deut 4 Vers 2: Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel.
Matt 5 Vers 19: Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele.
Psalm 105 Vers 23: Toe het Israel na Egipte gekom, en Jakob het as vreemdeling vertoef in die land van Gam. (En hulle as slawe mishandel. Ons weet die Egiptenare is swart.)
Vers 26: Hy het Moses, sy kneg, gestuur en Aaron wat hy uitgekies het.
Vers 27: Die het onder hulle sy aangekondigde tekens gedoen en wonders in die land van Gam.
Vers 38: Egipte was bly toe hulle uittrek, want vrees vir hulle het op hulle geval.
Psalm 105 Vers 44: En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem. (Let op. Dit was meestal swart volke. Die Bybel noem hulle dus heidene, maar ons weet mos beter.)
Gen 19 Vers 13: Want ons gaan Sodom en Gomorra verwoes, omdat die geroep oor hulle groot is voor die aangesig van die Here, en die Here het ons gestuur om dit te verwoes. (Hulle was homoseksueel, afstammelinge van Gam.)
Gen 34 Vers 2: Sigem, die Hewiet, verkrag en onteer toe vir Dina, Jakob se dogter. (Die Hewiete is ‘n afstammeling van Gam, ‘n swartman.)
1 Kon 11 Vers 1: En koning Salomo het baie uitlandse vroue liefgehad, onder andere ‘n Amonietiese vrou. (Afstammeling van Gam, swart.)
Vers 2: Uit die stamme wat die Here gesê het: Julle mag nie met hulle meng nie, en hulle mag nie met julle meng nie, hulle sal voorwaar julle hart verlei agter ander gode aan.
Psalm 78 Vers 51: AI die eersgeborenes in Egipte laat sterf, die eerstelinge van hul krag in die tente van Gam.
1 Kron 4 Vers 40: En hulle het geil en goeie weiveld gevind, en die land was na alkante toe wyd en stil en rustig, want mense van Gam het daar tevore gewoon.
Vers 41: En die wat hier met hulle naam beskrywe is, is in die dae van Hiskia verslaan. En hulle het hul met die banvloek getref tot vandag toe; en hulle het in hul plek gaan woon; want daar was weiveld vir hulle kleinvee.
Matt 15 Vers 24: En Jesus sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.
Matt 10 Vers 5: Moenie gaan op pad na die heidene nie, (Swartmense soos God hulle noem, heidene) maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.
Joh 20 Vers 21: Sê Jesus aan sy dissipels: Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook.
Psalm 106 Vers 21: Hulle het God vergeet, hulle verlosser, wat groot dinge gedoen het in Egipte.
Vers 22: Wonders in die land van Gam.
Psalm 106 Vers 34: Hulle het die volke nie verdelg soos die Here aan hulle gesê het nie,
Vers 35: Maar hul met die heidene vermeng en hulle werke geleer. (Ons het dit weer gedoen)
Vers 40: Toe het die toorn van die Here ontvlam teen Sy volk, en Hy het ‘n afsku gekry van Sy erfdeel.
Vers 41: En Hy het hulle in die hand van die heidene gegee. (Hulle oorgegee aan Babel, swartmense. Weereens heidene.) En hulle haters het oor hulle geheers.
Psalm 137 Vers 8: O dogter van Babel, (afstammeling van Gam - swartmense) jy verwoeste, gelukkig is hy wat jou sal vergeld wat jy ons aangedoen het!
Vers 9: Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen die rots!
Psalm 139 Vers 21: Here, sou ek die nie haat wat vir U haat, en ‘n afsku hê van die wat teen U opstaan nie?
Vers 22: Ek haat hulle met ‘n volkome haat; vyande is hulle vir my! (Maar ons weet mos van beter! ons noem hulle ons naaste!)
Spr 13 Vers 22: ‘n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoë van die sondaar word vir die regverdige weggebêre. (Ons het hul land beërwe, en nadat ons begin vermeng het met swartes, ander afgode tempels in ons land begin toelaat, en hoerhuise (Geselskapdames) oopgemaak het, het God weer die land aan hulle, die swart heidene, teruggegee.)
Levit 18 Vers 22: Met ‘n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie. Dit is ‘n gruwel.
Vers 23: En jy mag met geen dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur te verontreinig nie. ‘n Vrou mag ook nie voor ‘n dier gaan staan om daarmee te doen te hê nie. Dit is ‘n gruwelike vermenging.
Vers 24: Verontreinig julle nie deur al hierdie dinge nie, want deur al hierdie dinge is die heidene verontreinig wat Ek voor julle uit verdryf. (Homoseksueel. Nou weet u wat Gam sy vader Noag aangedoen het.)
Rigt 3Vers 1: En dit is die nasies wat die Here laat oorbly het om Israel..
Vers 2: Net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet - om hulle te leer oorlog voer. (Nie jou naaste nie)
Vers 3: Fillistyne, Kanaaniete, Sidoniërs, Hewiete, (Swart volke)
Gen 10 Vers 7: En die seuns van Gam was.........
Vers 10: En die begin van sy ryk was Babel in die land Sinear.
Gen 11 Vers 2: Hulle vind toe 'n laagte in die land Sinear, en daar het hulle gaan woon.
Vers 4: Hulle sê toe: Laat ons vir ons 'n toring bou waarvan die spits tot aan die hemel reik.
Vers 5: Toe daal die Here neer om die toring te besien.
Vers 6: En die Here sê: Nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie. (Meeste van die tyd slegte gedagtes)
Vers 7: Laat ons neerdaal en hulle taal verwar.
Vers 8: So het die Here hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi.
Vers 9: Daarom het hulle dit Babel genoem, want daarvandaan het die Here hulle oor die hele aarde verstrooi.
Lev 18 Vers 18: Jy mag ook geen vrou en haar suster byneem om haar skaamte gelyk met die ander een, terwyl sy nog lewe, te ontbloot nie.
Vers 19: Ook mag jy nie naby ‘n vrou kom terwyl sy onrein is deur haar maandelikse onreinheid, om haar skaamte te ontbloot nie.
Vers 20: En jy mag geen vleeslike gemeenskap met jou naaste se vrou hê om jou met haar te verontreinig nie.
Vers 21: En van jou kinders mag jy nie gee om vir molog deur die vuur te laat deurgaan nie. (Op gloeiende kole loop)
Vers 22: Met ‘n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie. Dit is ‘n gruwel.
Vers 23: En jy mag met geen dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur te verontreinig nie. ‘n Vrou mag ook nie voor ‘n dier gaan staan om daarmee te doen te hê nie. Dit is ‘n gruwelike vermenging.
Vers 26: Maar julle mag niks van al hierdie gruwels doen nie.
Vers 27: Want die mense van die land, wat voor julle gewees het, het al hierdie gruwels gedoen, en die land het onrein geword.
Vers 28: Laat die land julle dan nie uitspuug as julle dit verontreinig nie, soos dit die nasie uitgespuug het wat daar voor julle was. (Ons het afgodstempels toegelaat, geselskapdames, hoerhuise, Buddha beelde te koop in winkels, ons vermeng met swartmense, en nou het die land ons ook uitgespuug.)
Deut 12 Vers 31: So mag jy nie handel met die Here jou God nie; want alles wat vir die Here 'n gruwel is, wat Hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen; want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle met vuur vir hulle gode.
Matt 15 Vers 21: Daarop kom die Kananese vrou (swartvrou) en val voor Jesus neer en sê: Here, help my. My dogter is erg van die duiwel besete.
Vers 23: Maar Hy het haar nie ‘n woord geantwoord nie.
Vers 24: En Hy sê toe aan Sy dissipels: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel. (Die 12 stamme afkomstig van Jakob, versprei oor die hele aarde. Kyk na u TV. Almal oorsee wat lyk na dogters en seuns, tannies en ooms in u Dorp, is ook Israeliete soos u.)
Num 33 Vers 55: Maar as julle die bewoners van die land nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees, en soos angels in julle sye, en hulle sal julle beveg in die land waar julle in woon. (Klink dit bekend?)

WAAR KOM KLEURLINGE VANDAAN?

Gen 16 Vers 1: Maar Sarai, die vrou van Abraham het vir hom geen kinders gebaar nie, en sy het ‘n Egiptiese slavin gehad (swart) met die naam Hagar.
Vers 2: En Sarai sê vir Abraham: Gaan tog in by my slavin; miskien sal ek uit haar gebou word; En Abraham het na haar geluister.
Vers 3: Toe neem Sarai Hagar haar slavin en gee haar aan Abraham om sy vrou te wees.
Vers 4: Hy het by Hagar ingegaan en sy het swanger geword.
Vers 10: Toe sê die engel vir Hagar: Ek sal jou nageslag grootliks vermeerder, sodat dit vanweë die menigte nie getel kan word nie.
Vers 11: Jy moet hom Ismael noem.(Moslems kom uit hom.)
Vers 12: En hy sal ‘n wilde esel van ‘n mens wees; sy hand teen almal, en almal se hand teen hom! En hy sal teenoor al sy broers woon.
(Sarai het daarna swanger geword en Isak is gebore.)
Vers 20: En God sê vir Abraham: Ook wat Ismael aangaan, kyk, Ek seën hom en maak hom vrugbaar en vermeerder hom buitengewoon. Twaalf vorste sal hy verwek, en Ek sal hom ‘n groot nasie maak.
Gen 17 Vers 4: En God sê vir Abraham: Wat My aangaan, kyk, my verbond is met jou, en jy sal die vader van ‘n menigte nasies word. (Nie net blankes nie.)
Vers 7: En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag na jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond.
Vers 20: Ook wat Ismael aangaan, (Moslems van vandag) het Ek jou verhoor. Kyk, Ek seën hom en maak hom vrugbaar en vermeerder hom buitengewoon. Twaalf vorste sal hy verwek, en Ek sal hom ‘n groot nasie maak.
Gen 21 Vers 20: En God was met die seun.
Vers 22: En sy moeder het vir hom ‘n vrou uit Egipteland (swart) geneem.
Gen 22 Vers 18: En God sê vir Abraham: En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word, omdat jy na My stem geluister het.
(Die kleurlinge is baie gelowig, en is meestal Christene.)
En Abraham se seun by Sarai was Isak, en Isak se seuns Jacob en Esau.
Gen 26 Vers 34: Toe Esau veertig jaar oud was, het hy Judit en Basmat, albei Hetiete, (swart) as vroue geneem.
Vers 35: En hulle was vir Isak en Rebekka ‘n bitter verdriet.
Gen 27 Vers 48: Verder sê Rebekka vir Isak: Ek is moeg vir my lewe vanweë die dogters van Het. As Jakob ‘n vrou neem uit die dogters van Het, soos die twee is, uit die dogters van die land – waarvoor lewe ek dan?
Gen 28 Vers 8: En toe Esau sien dat die dogters van Kanaan sleg was in die oë van sy vader Isak,
Vers 9: Het Esau na Ismael gegaan (Abraham se seun by sy swart slavin, kleurling) en Mahalat, die dogter van Ismael by sy vroue vir hom as vrou geneem.
Gen 30 Vers 1: En Ragel se vir Jakob:(ISRAEL - Die 12 uitverkore volke is afkomstig van Jakob wat se naam later Israel geword het) Gee vir my kinders anders sterf ek.
Vers 3: En sy sê: Daar is my slavin Bilha; gaan by haar in dat sy op my knieë kan baar en ek ook uit haar gebou kan word.
Vers 4: Daarop het sy haar slavin Bilha as vrou aan hom gegee, en Jakob het by haar ingegaan.
Vers 5: En Bilha het swanger geword en hom Dan genoem, en die volgende een Naftali.
Vers 9: Toe Lea sien dat sy opgehou het met baar, gee sy haar slavin Silpa aan Jakob as vrou.
Vers 10: Sy het swanger geword en hom Gad genoem, en die volgende een Aser.
Gen 33 Vers 1: (Jakob was bang dat Esau hom sou doodmaak)
Toe sien Jakob meteens Esau aankom met vierhonderd man, en hy het sy kinders onder Lea, Ragel en die twee slavinne verdeel.
Vers 2: En hy het die slavinne met hulle kinders eerste laat opstel agter hom. (Omdat sy kinders by die slavinne kleurlinge was soos Esau se kinders, het hy gedink Esau sal hom dan nie kwaad aandoen nie.)
Vers 6: En die slavinne het eerste nader gekom met hulle kinders.
Gen 35 Vers 9: Toe verskyn God weer aan Jakob, en Hy seen hom.
Vers 10: En God sê vir hom: Jou naam is Jakob; jy sal verder nie Jakob genoem word nie, maar Israel.
Vers 11: Ek is God, die Almagtige. ‘n Nasie, ja, ‘n menigte van nasies sal van jou afstam, en konings sal uit jou lendene voortkom. (Dit is dus heel moontlik dat kleurlinge deel is van die uitverkore volk van God, naamlik Israel.)
Gen 35 Vers 22: En die seuns van Jakob was twaalf. (Die uitverkore volk van God, twaalf stamme van Israel)
Vers 23: By Lea (blank) Ruben, Simeon, Levi, Juda, Issaskar en Sebulon.
Vers 24: By Ragel Josef (Kleurlinge. Getroud met Asenat van Egipte) en Benjamin.(Blank.)
Vers 25: By Bilha, die slavin (swart) Dan en Naftali (Kleurlinge)
Vers 26: By Silpa die slavin (swart) Gad en Aser. (Kleurlinge)

(DIT IS DIE TWAALF UITVERKORE VOLKE VAN GOD. AGT IS BLANK, VIER IS GEKLEURD.)
Josef het met ‘n Egiptenaar getrou, dus is 7 blank, 5 is swart.
Num 11 vers 4: En die gemengde bevolking wat onder hulle was, is met lus bevang. Toe het die kinders van Israel ook weer geween en gesê: Wie sal vir ons vleis gee om te eet ?
Vers 6: Maar nou is ons siel dor; Daar is glad niks nie: Net die manna is voor ons oë. (Die 4 gekleurde volke was ook slawe in Egipte. Die gemengde bevolking het gekla. Josef se afstammeling was ook daar in die woestyn.)
Hos 5 Vers 5 En die trotsheid van Israel getuig openlik teen hom; en Israel en Efraim sal struikel deur hulle ongeregtigheid, ook Juda sal saam met hulle struikel.
11 Sam 12 vers 1: Daarom het die Here Natan na Dawid gestuur.
Vers 10: En omdat jy dit gedoen het, (Uria die Hetiet (Swart) laat vermoor om sy vrou te vat) sal die swaard vir ewig van jou huis nie wyk nie, omrede dat jy My verag het, en die vrou van Uria, die Hetiet, (Swart) geneem het om jou vrou te wees.
Vers 13: En Dawid sê vir Natan: Ek het gesondig teen die Here! En Natan sê vir Dawid: So het die Here dan ook u sonde vergewe: U sal nie sterf nie. (Maar die Vader het hom verskriklik gestraf daarna.)
Vers 14: Maar die kind wat vir u gebore is, sal sekerlik sterwe. (En die kind het gesterwe.)
Vers 24: Daarna het Dawid sy vrou Batseba (Die Hetiet, swart. Hy het haar man vermoor om met haar te trou) getroos, en by haar ingegaan en by haar geslaap. En sy het weer ‘n seun gebaar, en hy het hom Salomo genoem, en die Here het hom liefgehad. (En hy het koning geword oor Israel en die rykste man op aarde geword. Koning Salomo was 'n kleurling.)
( Kyk op u TV - Van hierdie twaalf volke is versteek regoor die aarde. Die blanke volke kan wees, net omdat hulle dieselfde lyk:
Amerika
Kannada
Engeland
Ierland
New Zeeland
Israel
Suid Afrika
Frankryk (Hugenote)
Rusland
Duitsland
Switserland/Swede
Australia
Noorwee, Denemarke, Holland, België en baie ander blanke nasies. (En na die uitverkore vokle het ons steeds vermeng, soos:)
Gen 38 Vers 1: In die tyd het Juda afgetrek van sy broers.
Vers 2: En hy het die dogter van ‘n Kanaanietiese (swart) man gesien met die naam Sua, en met haar getrou en by haar ingegaan.
Vers 3: Die seun se naam was Er, daarna Onan, daarna Sela.
Gen 41 Vers 45: En Farao (Die Egiptenaar) het aan Josef Asenat as vrou gegee.
Vers 50: En vir Josef is twee seuns gebore. (Efraim en Manasse)
Apokriewe boek: DIE BOEK VAN DIE JUBILEë
Hoofstuk 44 vers 24 En die seuns van Jakob se vrou, Ragel, was: Josef en Benjamin.
Vir Josef is daar in Egipte gebore, voor sy vader na Egipte gekom het, die twee seuns wat Asenat, die dogter van Potifar, die priester van Heliopolis, vir hom gebaar het: Manasse en Efraim. (Hulle was dus ook kleurlinge.)
Vers 51: En Josef het die eerste Manasse genoem.
Vers 52: Die tweede het hy Efraim genoem. (Asenat was 'n Egiptenaar. Josef se nageslag is dus ook kleurlinge.)
Hos 7 vers 8: Efraim - Hy vermeng hom met die volke; Efraim is ‘n roosterkoek wat nie omgekeer is nie. (Half swart).
Apokriewe boek: DIE BOEK VAN DIE JUBILEë
Hoofstuk 34 vers 20 Nadat Josef, weggeneem is, het die seuns van Jakob vroue getrou. Die naam van Ruben se vrou is Ada; en die naam Simeon se vrou is Adibaa, 'n Kanaaniet; en die naam van Levi se vrou is Melka, 'n Arameër, 'n afstammeling van die seuns van Tera; en die naam van Juda se vrou is Betasuel, 'n Kanaaniet; en die naam van Issaskar se vrou is Hezaqa; en die naam van Sêbulon se vrou is Niiman; en die naam van Dan se vrou is Egla; en die naam van Naftali se vrou is Rasuu uit Mesopotamië; en die naam van Gad se vrou is Maka; en die naam van Aser se vrou is Ijona; en die naam van Josef se vrou is Asenat, die Egiptenares; en die naam van Benjamin se vrou is Ijasaka.
21 En Simeon het berou gekry (Oor die Kanaaniet) en 'n tweede vrou geneem uit Mesopotamië soos sy broers.
Gen 46 Vers 10: En die seuns van Jakob se seun Simeon: Saul, die seun van die Kanaanietiese vrou.
Neh 9 Vers 2: En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle sondes en die ongeregtighede van hulle vaders.

APOKRIEWE BOEK – ESDRAS 1
Nog ‘n Apokriewe boek wat weggelaat is uit ons Bybels deur die predikante.

Baie van die volk van Israel trou met vreemde vroue

69 Na hierdie dinge gedoen is, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van Israel, die owerstes, die priesters en Leviete, het hulle nie afgesonder van die vreemde volke van die land nie, ook nie van hulle onreinheid nie;
70 Van hierdie volke: Die Kanaaniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete en die Moabiete, Egiptenare en Edomiete. (Swart volke.)
71 Want hulle en hul seuns het met die dogters van hierdie volke getrou, en so het die heilige nageslag (saad) vermeng geraak met die vreemde volke van die land; en die owerstes en regeerders het hulle van die begin af aan hierdie sonde skuldig gemaak en eerste daaraan deel gehad.
72 En toe ek dit hoor, het ek my klere geskeur, en ook my heilige kleed, en ek het my hare uit my kop gepluk en ook my baard, en ek het bedroef en baie treurig gaan sit.
73 Toe het almal wat deur die woord van die God van Israel beweeg is, by my vergader terwyl ek getreur het oor die ongeregtigheid; maar ek het stil en droewig tot die aandoffer daar gesit.

Esra verootmoedig hom voor God

74 En ek het opgestaan uit die vas met my geskeurde klere en heilige kleed, en ek het neergekniel, en my hande na God uitgestrek en gesê:
75 O God, ek is beskaamd en bevrees voor U aangesig,
76 want ons sondes het bo ons hoofde vermenigvuldig en ons ongeregtighede reik op tot in die hemel, van die tyd van ons vaders af.
77 En ons was in groot sonde tot op hierdie dag.
78 En as gevolg van ons sondes en ons vaders s'n, is ons met ons broers en ons konings en ons priesters met skande oorgegee aan die konings van die aarde, aan die swaard, en aan ballingskap, en as 'n buit tot op hierdie dag.
79 En nou is ons 'n weinig genade deur U, o God, betoon, dat daar 'n wortel en 'n naam oorgebly het in die plek van U heiligdom:
80 Om vir ons 'n lig te ontdek in die huis van God, en om aan ons voedsel te gee in die tyd van ons knegskap.
81 Ja, toe ons knegte was, was ons nie so deur ons God verlaat nie; maar Hy het aan ons genade betoon voor die konings van Persië sodat hulle aan ons voedsel gegee het; 82 En om die tempel van ons God te verheerlik en die verlatenheid van Sion op te hef, en om ons 'n vastigheid te gee in Judea en Jerusalem.
83 En nou, o God, wat sal ons sê noudat ons hierdie dinge het? Want ons het U bevele oortree wat U aan ons gegee het deur die hand van U diensknegte, die profete, wat gesê het:
84 Dat die land wat ons binnegaan om as 'n besitting en 'n erflating te neem, is 'n land wat besoedel is deur die besoedelinge van die vreemde volke van die land, want hulle het dit gevul met hulle onreinheid.
85 Daarom sal julle nou nie julle dogters gee aan hulle seuns nie, ook sal julle nie hulle dogters neem vir julle seuns nie.
86 Meer nog, julle sal nooit hulle vrede soek nie, sodat julle sterk sal wees en die goeie dinge van die land sal eet en sodat julle die erflating van die land sal kan nalaat vir julle kinders vir ewig. (Ons het hierdie bevel nie uitgevoer nie. Ons plase word nou deur hulle gevat.)
87 En alles wat ons oorgekom het, is die gevolg van ons bose werke en groot sondes:
88 Want U, o God, het ons sondes lig gemaak en aan ons 'n wortel gegee. maar ons het weer teruggedraai en U wet oortree deur onsself te vermeng met die onreinheid van die heiden nasies van die land.
89 Sou U dan nie oor ons vertoorn wees totdat ons vernietig is nie? Sodat U aan ons geen wortel, saad of naam san oorlaat nie?
90 O God van Israel, U is getrou: want daar is vir ons hierdie dag 'n wortel oorgelaat. (‘n Klein gedeelte van die volk Israel)
91 Kyk, nou is ons voor U met ons ongeregtighede, want ons kan as gevolg daarvan nie langer voor U staan nie.
92 En toe Esdras bid en die sonde bely, en ween en plat op die grond voor die tempel lê, het daar uit Jerusalem 'n groot menigte manne en vroue en kinders vergader; want daar was 'n groot geween onder die skare.
93 Toe het Jegonia, die seun van Jeëli, een van die kinders van Israel, uitgeroep en gesê: O Esdras, ons het gesondig teen God, ons het vreemde vroue uit die volke van hierdie land as vroue geneem,
94 nou is die hele Israel in twyfel, maar laat ons daaroor 'n eed aan God sweer dat ons al ons vroue wat ons uit die heidene geneem het, saam met hulle kinders, onder ons sal uitdryf.
95 Na jou goeddunke, en aan soveel as wat die wet van God gehoorsaam, staan op, en doen so!
96 Want aan jou behoort hierdie saak, en ons sal by jou staan, met die krag om dit te doen.
97 En Esdras het opgestaan en 'n eed gesweer namens die hoofpriesters en Leviete van die hele Israel om hierdie dinge te doen; en hulle het so gesweer. (Vgl. Esra 7-10).

Hoofstuk 9

Esdras vergader die volk in Jerusalem

Toe het Esdras opgestaan in die voorhof van die tempel en gegaan na die kamer van Joannan, die seun van Eliasis.
2 En hy het daar gebly en nie brood geëet of water gedrink nie, en getreur oor die groot ongeregtigheid van die menigte.
3 En daar is 'n proklamasie uitgevaardig deur die hele Judea en Jerusalem, aan almal wat uit die ballingskap gekom het; dat hulle in Jerusalem bymekaar moes kom;
4 en wie ook al nie daar was binne twee of drie dae nie, volgens dit wat die owerste ouderlinge bepaal het, hulle vee sou verban word en hulleself van die bannelinge geskei word.
5 En in drie dae het almal van die stam van Juda en Benjamin bymekaargekom in Jerusalem op die twintigste dag van die negende maand.
6 En die hele menigte het in die voorhof van die tempel gesit, en van koue gebewe as gevolg van die heersende winter.
7 Toe het Esdras opgestaan en aan hulle gesê: Julle het die wet oortree deur vreemde vroue te trou en daardeur die sondes van Israel vermeerder.
8 En nou, bely dit en verheerlik die God van ons vaders,
9 en doen Sy wil en sonder julle af van die volke van die land en van die vreemde vroue.

Die belofte van die volk om die vreemde vroue te verlaat

10 Toe het die hele menigte uitgeroep en met 'n harde stem gesê: Soos u gespreek het, so sal ons doen.
11 Maar die menigte is groot en dis winter, en ons kan nie onder die blote hemel bly staan nie, en dit is geen werk vir ons van een of twee dae nie, want ons het hierin baie gesondig.
12 Laat dus die voorgangers van die menigte agterbly en laat almal uit ons streek wat vreemde vroue het,
13 op die aangewese tyd bymekaarkom, en saam met hulle die heersers en regters van elke gebied totdat ons die toorn van God in hierdie saak van ons afgewend het.
14 Toe het Jonatan die seun van Asiel en Ezegias die seun van Theoran die saak volgens daardie bepaling op hulle geneem: en Mesullamas en Lewies en Sabbateus was hulle mede regters.
I5 En hulle wat uit ballingskap kom, het hulle hierin gevolg.
16 En Esdras, die priester, het vir hom die hoofmanne van hulle vadershuise gekies, almal volgens hulle name: op die eerste dag van die tiende maand het hulle vergader om die saak te ondersoek.
17 En die saak aangaande die manne wat vreemde vroue aangehou het, is op die eerste dag van die eerste maand tot 'n einde gebring.
18 Onder die priesters is daar gevind wat vreemde vroue gehad het.
19 Van die kinders van Josua, die seun van Josedek en sy broers, Nathelas en Eliëser en Joreb en Joadan.
20 En hulle het hul hande uitgesteek om hulle vroue weg te stuur en om ramme te offer as versoening vir hulle misdade.
21 En van die kinders van Emmer: Ananias en Zabdeus en Manes en Lameos en Hiereël en Azarias.
22 En van die kinders van Fesur; Elionais, Massias, Ismael en Natanael en Okodel en Saloas.
23 En van die Leviete: Josabad en Semeis en Kovis, wat genoem was Kalitas, en Pateus en Judas en Jonas.
24 Van die heilige sangers; Eleaseb en Bacchu.
25 Van die deurwagters; Salum en Telbanes.
26 Van die Israeliete, uit die kinders van Foros; Hiermas en Jesia en Melchias en Mael en Eliëser en Asehias en Baneas.
27 Van die kinders van Ela; Mattanias, Sagaria en Jesriël en Joabdi en Jeromot en Aidia.
28 En van die kinders van Samot; Otonias, Jarimot en Labath en Seralias.
29 Van die kinders van Bebai; Joannes en Ananias en Josabdus en Amathias.
30 Van die kinders van Mani; Olam, Mamuch, Jedar, Jasub, Jasael en Hieremot.
31 En van die kinders van Addi; Naath en Moosias, Lacrum en Naid en Niatthanias en Sesthel, Balim en Manassias.
32 En uit die kinders van Anan; Elionas en Asajas en Melchias en Sabbeus en Simon Chosameus.
33 En van die kinders van Asom; Altaneus en Matthatias en Sabbaneus, en Elifalat en Manasses en Semer.
34 En van die kinders van Baani; Hieremias, Momdi, Ismaer, Juel, Mabdai en Pedias en Anos, Rabasion en Enasis en Mammitanem, Eliasis, Bannus, Eliali, Sameis, Selemias, Natanius: En van die kinders van Ezora; Sesis, Esril, Asael, Samatus, Zamvre, Josef.
35 En van die kinders van Ethma; Mazitias, Zabada, Edais, Juhel, Baneas.
36 .Hulle almal het vreemde vroue geneem en hulle het hul met hulle kinders weggestuur.
37 En die priesters en Leviete en die ander uit Israel, het in Jerusalem en omgewing gaan woon op die eerste dag van die sewende maand; en die kinders van Israel was in hulle woongebiede. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

4 opmerkings:

Unknown het gesê...

Jy weerspreek jouself so, dat jy dit regverdig.

Johann het gesê...

Geen antichris sal hierdie boek verstaan nie.

Blue het gesê...

Dankie jy het die reg uiteen geait behalwe, Gam het met sy ma geslaap, dit is wat dit beteken Om die skaamte te ontbloot. Leviticus 18 verduidelik dokter e skaamte. En dit is die rede hoekom Kanaan gestraf word want hy is gebore uit Gam se ma. Kanaan is die kind van Gam en Gam se ma. Dit is hoekom Noag sy nageslag bestraf het, vervloek is jy Kanaan. Dit is die kind en sy nageslag, hulle is Dan veraltyd die slawe en jy mag nie slawe maak as regeders nie en nou Suid-Afrika die slawe as regeders gemaak en dit is hoekom die slegte dinge in ons land plaasvind. Ek sal raak in Kontak wil kom met die persoon wat die blog begin het. Ek wil graag privaat met jou praat asseblief.

Johann het gesê...

Gam het nie sy ma se skaamte ontbloot nie. Toe Noag wakker word em sien wat Gam HOM aangedoen het...(Nie sy ma nie.)