Vrydag 19 Maart 2010

Selfbevrediging of masturbasie

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Lev 15 vers 16: En as daar van ‘n man ‘n saadvloeiing uitgaan, moet hy sy hele liggaam in die water bad, en hy sal tot die aand toe onrein wees.
Vers 17: Ook elke kledingstuk en elke vel waar die saadvloeiing op kom, moet in die water gewas word, en dit bly tot die aand toe onrein.
Hoogl 2 vers 7: Ek besweer julle, dogters van Jerusalem, by die gemsbokke of takbokke van die veld, om nie die liefde wakker te maak of op te wek voordat dit die liefde behaag nie. (Dit veroorsaak dat daarna seks omtrent al is waaraan jy kan dink, omdat jy nie getroud is en die drang kan bevredig nie.)
Psalm 73 vers 21: Toe my hart bitter gestemd en ek in my niere geprikkel was,
Vers 22: Toe was ek dom en het niks geweet nie; Ek was ‘n dier by U. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: